Bokkies Jag

Bokkies Jag Lyrics

Song Bokkies Jag
Artist Ricus Nel
Album Pure Plaas
Download Image LRC TXT
[00:11.41] Ons hang almal aan oom Frikkie se lippe
[00:13.73] Soos hy vertel hoe hy gejag het in die goeie ou dae
[00:22.25] Hy was die man en die bokke het in ‘n ry gestaan
[00:25.27] Met hul stywe jeans en hulle lipstiek aan
[00:33.44] By die watergat sit en brag oor die bokkies
[00:37.74] Wat hy vanaand weer plat gaan trek
[00:43.65] Dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my
[00:48.29] Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my
[00:50.48] Staan nader
[00:52.68] Dat ek jou in my versier kan kry
[00:56.45] Gems bokkie bokkie jy's ‘n wilde trofee
[00:59.10] Wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee
[01:02.02] Staan nader
[01:04.48] Ek kalibreer my geweer
[01:07.59] Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my
[01:10.53] Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry
[01:18.86] Soos almal het oom Frikkie maar oud geword
[01:21.89] Spoor verloor, misgeskiet
[01:30.08] Daar was ‘n gooitjie goose, sy was 'n mooietjie maar hy kan haar nie quest en sy het nooit sy dors kom les
[01:41.63] By die watergat sit hy nog steeds en brag oor die bokkies
[01:45.18] Wat hy vanaand weer plat gaan trek
[01:51.35] Dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my
[01:55.58] Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my
[01:58.57] Staan nader
[02:00.42] Dat ek jou in my versier kan kry
[02:04.50] Gems bokkie bokkie jy's ‘n wilde trofee
[02:07.25] Wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee
[02:09.47] Staan nader
[02:11.89] Ek kalibreer my geweer
[02:15.27] Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my
[02:18.12] Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry
[02:26.57] Maar soos elke aand val oom Frikkie alleen terug huistoe
[02:31.94] En na sy honde kind en sy Novilon kombuis toe
[02:38.33] En daar sit hy en wonder
[02:40.84] Hoe’t hy dit opgevoeter
[02:43.40] Om so sonder kind of kraai te wees
[02:50.35] Maar boeta, onthou net een ding, probeer bly die beste geweer, jy weet
[02:58.80] Dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my
[03:03.74] Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my
[03:06.22] Staan nader
[03:08.32] Dat ek jou in my versier kan kry
[03:12.11] Gems bokkie bokkie jy's ‘n wilde trofee
[03:14.89] Wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee
[03:17.52] Staan nader
[03:19.99] Ek kalibreer my geweer
[03:23.06] Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my
[03:26.03] Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry
[03:34.02] Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my
[03:37.20] Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry
[03:45.82] Ons hang almal aan oom Frikkie se lippe
[03:48.39] Soos hy vertel hoe hy gejag het in die goeie ou dae
[00:11.41] Ons hang almal aan oom Frikkie se lippe
[00:13.73] Soos hy vertel hoe hy gejag het in die goeie ou dae
[00:22.25] Hy was die man en die bokke het in ' n ry gestaan
[00:25.27] Met hul stywe jeans en hulle lipstiek aan
[00:33.44] By die watergat sit en brag oor die bokkies
[00:37.74] Wat hy vanaand weer plat gaan trek
[00:43.65] Dan s hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my
[00:48.29] Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my
[00:50.48] Staan nader
[00:52.68] Dat ek jou in my versier kan kry
[00:56.45] Gems bokkie bokkie jy' s ' n wilde trofee
[00:59.10] Wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee
[01:02.02] Staan nader
[01:04.48] Ek kalibreer my geweer
[01:07.59] Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my
[01:10.53] Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry
[01:18.86] Soos almal het oom Frikkie maar oud geword
[01:21.89] Spoor verloor, misgeskiet
[01:30.08] Daar was ' n gooitjie goose, sy was ' n mooietjie maar hy kan haar nie quest en sy het nooit sy dors kom les
[01:41.63] By die watergat sit hy nog steeds en brag oor die bokkies
[01:45.18] Wat hy vanaand weer plat gaan trek
[01:51.35] Dan s hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my
[01:55.58] Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my
[01:58.57] Staan nader
[02:00.42] Dat ek jou in my versier kan kry
[02:04.50] Gems bokkie bokkie jy' s ' n wilde trofee
[02:07.25] Wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee
[02:09.47] Staan nader
[02:11.89] Ek kalibreer my geweer
[02:15.27] Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my
[02:18.12] Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry
[02:26.57] Maar soos elke aand val oom Frikkie alleen terug huistoe
[02:31.94] En na sy honde kind en sy Novilon kombuis toe
[02:38.33] En daar sit hy en wonder
[02:40.84] Hoe' t hy dit opgevoeter
[02:43.40] Om so sonder kind of kraai te wees
[02:50.35] Maar boeta, onthou net een ding, probeer bly die beste geweer, jy weet
[02:58.80] Dan s hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my
[03:03.74] Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my
[03:06.22] Staan nader
[03:08.32] Dat ek jou in my versier kan kry
[03:12.11] Gems bokkie bokkie jy' s ' n wilde trofee

YouTube Results (More on YouTube)