[00:11.41] Ons hang almal aan oom Frikkie se lippe [00:13.73] Soos hy vertel hoe hy gejag het in die goeie ou dae [00:22.25] Hy was die man en die bokke het in ‘n ry gestaan [00:25.27] Met hul stywe jeans en hulle lipstiek aan [00:33.44] By die watergat sit en brag oor die bokkies [00:37.74] Wat hy vanaand weer plat gaan trek [00:43.65] Dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my [00:48.29] Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my [00:50.48] Staan nader [00:52.68] Dat ek jou in my versier kan kry [00:56.45] Gems bokkie bokkie jy's ‘n wilde trofee [00:59.10] Wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee [01:02.02] Staan nader [01:04.48] Ek kalibreer my geweer [01:07.59] Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my [01:10.53] Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry [01:18.86] Soos almal het oom Frikkie maar oud geword [01:21.89] Spoor verloor, misgeskiet [01:30.08] Daar was ‘n gooitjie goose, sy was 'n mooietjie maar hy kan haar nie quest en sy het nooit sy dors kom les [01:41.63] By die watergat sit hy nog steeds en brag oor die bokkies [01:45.18] Wat hy vanaand weer plat gaan trek [01:51.35] Dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my [01:55.58] Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my [01:58.57] Staan nader [02:00.42] Dat ek jou in my versier kan kry [02:04.50] Gems bokkie bokkie jy's ‘n wilde trofee [02:07.25] Wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee [02:09.47] Staan nader [02:11.89] Ek kalibreer my geweer [02:15.27] Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my [02:18.12] Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry [02:26.57] Maar soos elke aand val oom Frikkie alleen terug huistoe [02:31.94] En na sy honde kind en sy Novilon kombuis toe [02:38.33] En daar sit hy en wonder [02:40.84] Hoe’t hy dit opgevoeter [02:43.40] Om so sonder kind of kraai te wees [02:50.35] Maar boeta, onthou net een ding, probeer bly die beste geweer, jy weet [02:58.80] Dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my [03:03.74] Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my [03:06.22] Staan nader [03:08.32] Dat ek jou in my versier kan kry [03:12.11] Gems bokkie bokkie jy's ‘n wilde trofee [03:14.89] Wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee [03:17.52] Staan nader [03:19.99] Ek kalibreer my geweer [03:23.06] Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my [03:26.03] Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry [03:34.02] Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my [03:37.20] Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry [03:45.82] Ons hang almal aan oom Frikkie se lippe [03:48.39] Soos hy vertel hoe hy gejag het in die goeie ou dae