Ons hang almal aan oom Frikkie se lippe Soos hy vertel hoe hy gejag het in die goeie ou dae Hy was die man en die bokke het in ‘n ry gestaan Met hul stywe jeans en hulle lipstiek aan By die watergat sit en brag oor die bokkies Wat hy vanaand weer plat gaan trek Dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my Staan nader Dat ek jou in my versier kan kry Gems bokkie bokkie jy's ‘n wilde trofee Wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee Staan nader Ek kalibreer my geweer Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry Soos almal het oom Frikkie maar oud geword Spoor verloor, misgeskiet Daar was ‘n gooitjie goose, sy was 'n mooietjie maar hy kan haar nie quest en sy het nooit sy dors kom les By die watergat sit hy nog steeds en brag oor die bokkies Wat hy vanaand weer plat gaan trek Dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my Staan nader Dat ek jou in my versier kan kry Gems bokkie bokkie jy's ‘n wilde trofee Wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee Staan nader Ek kalibreer my geweer Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry Maar soos elke aand val oom Frikkie alleen terug huistoe En na sy honde kind en sy Novilon kombuis toe En daar sit hy en wonder Hoe’t hy dit opgevoeter Om so sonder kind of kraai te wees Maar boeta, onthou net een ding, probeer bly die beste geweer, jy weet Dan sê hy, spring bokkie bokkie bokkie spring vir my Rooi bokkie bokkie sien jy kyk vir my Staan nader Dat ek jou in my versier kan kry Gems bokkie bokkie jy's ‘n wilde trofee Wilds bokkie bokkie wil jy biltong gee Staan nader Ek kalibreer my geweer Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry Dit was die goeie ou dae boeta glo vir my Daar was net een bokkie wat oom Frikkie nie kon kry Ons hang almal aan oom Frikkie se lippe Soos hy vertel hoe hy gejag het in die goeie ou dae