Waidmannsheil

Waidmannsheil Lyrics

Song Waidmannsheil
Artist Adam Tas
Album Sit Kêrels
Download Image LRC TXT
[00:09.78] Die winter stoom hang laag op die rivier
[00:13.61] Ek ruik die putu pap wat bruin aan brand
[00:18.61] In my sak het ek ‘n chose of Rogers
[00:23.33] En my vellies stap stil spore in die sand
[00:30.31] My ou boesem maat hang hier op my skouer
[00:35.24] Hy ken sy rusplek hier styf teen my sy
[00:40.08] Waidmannsheil uitgekerf op sy loop
[00:44.63] Ek vir hom en hy vir my
[00:51.14] Waidmannsheil dis hoe ons mekaar dan groet
[01:00.67] Waidmannsheil daar’s ‘n tak hier in my hoed
[01:10.16] Waidmannsheil waidmannsdank
[01:20.04] My hand sag op ‘n Mauser aksie
[01:24.84] My versier hang stil in die wind
[01:29.82] My hart klop en my asem rustig
[01:34.31] Tot die rondte sy teiken vind
[01:39.54] My oë is nat en my keel is droog
[01:43.74] Toe ek die takkie op sy wond neerlê
[01:48.57] Ek die jagter het net die woorde
[01:53.21] Waidmannsheil vaarwel kom sê
[01:59.89] Waidmannsheil dis hoe ons mekaar dan groet
[02:09.41] Waidmannsheil daar’s ‘n tak hier in my hoed
[02:18.89] Waidmannsheil waidmannsdank
[02:28.13] Waidmannsheil dis hoe ons mekaar dan groet
[02:37.37] Waidmannsheil daar’s ‘n tak hier in my hoed
[02:47.04] Waidmannsheil waidmannsgroet
[00:09.78] Die winter stoom hang laag op die rivier
[00:13.61] Ek ruik die putu pap wat bruin aan brand
[00:18.61] In my sak het ek ' n chose of Rogers
[00:23.33] En my vellies stap stil spore in die sand
[00:30.31] My ou boesem maat hang hier op my skouer
[00:35.24] Hy ken sy rusplek hier styf teen my sy
[00:40.08] Waidmannsheil uitgekerf op sy loop
[00:44.63] Ek vir hom en hy vir my
[00:51.14] Waidmannsheil dis hoe ons mekaar dan groet
[01:00.67] Waidmannsheil daar' s ' n tak hier in my hoed
[01:10.16] Waidmannsheil waidmannsdank
[01:20.04] My hand sag op ' n Mauser aksie
[01:24.84] My versier hang stil in die wind
[01:29.82] My hart klop en my asem rustig
[01:34.31] Tot die rondte sy teiken vind
[01:39.54] My o is nat en my keel is droog
[01:43.74] Toe ek die takkie op sy wond neerl
[01:48.57] Ek die jagter het net die woorde
[01:53.21] Waidmannsheil vaarwel kom s
[01:59.89] Waidmannsheil dis hoe ons mekaar dan groet
[02:09.41] Waidmannsheil daar' s ' n tak hier in my hoed
[02:18.89] Waidmannsheil waidmannsdank
[02:28.13] Waidmannsheil dis hoe ons mekaar dan groet
[02:37.37] Waidmannsheil daar' s ' n tak hier in my hoed

YouTube Results (More on YouTube)