[00:09.78] Die winter stoom hang laag op die rivier [00:13.61] Ek ruik die putu pap wat bruin aan brand [00:18.61] In my sak het ek ‘n chose of Rogers [00:23.33] En my vellies stap stil spore in die sand [00:30.31] My ou boesem maat hang hier op my skouer [00:35.24] Hy ken sy rusplek hier styf teen my sy [00:40.08] Waidmannsheil uitgekerf op sy loop [00:44.63] Ek vir hom en hy vir my [00:51.14] Waidmannsheil dis hoe ons mekaar dan groet [01:00.67] Waidmannsheil daar’s ‘n tak hier in my hoed [01:10.16] Waidmannsheil waidmannsdank [01:20.04] My hand sag op ‘n Mauser aksie [01:24.84] My versier hang stil in die wind [01:29.82] My hart klop en my asem rustig [01:34.31] Tot die rondte sy teiken vind [01:39.54] My oë is nat en my keel is droog [01:43.74] Toe ek die takkie op sy wond neerlê [01:48.57] Ek die jagter het net die woorde [01:53.21] Waidmannsheil vaarwel kom sê [01:59.89] Waidmannsheil dis hoe ons mekaar dan groet [02:09.41] Waidmannsheil daar’s ‘n tak hier in my hoed [02:18.89] Waidmannsheil waidmannsdank [02:28.13] Waidmannsheil dis hoe ons mekaar dan groet [02:37.37] Waidmannsheil daar’s ‘n tak hier in my hoed [02:47.04] Waidmannsheil waidmannsgroet