Kleurvol

Kleurvol Lyrics

Song Kleurvol
Artist Adam
Album ADAM
Download Image LRC TXT
[00:15.27] Met n verfkwas in jou hand
[00:19.82] Vang jou stilte my omkant
[00:27.09] Soos jy skilder oor my frons
[00:33.43] Met n beeld wat se
[00:35.22] Nie jy of ek, maar ons
[00:37.98] Pre 1:
[00:40.69] Groen is
[00:42.40] Die lewe in jou glimlag
[00:45.11] Die kleur in my blou Maandag
[00:48.72] Wat deur my swart venster roep
[00:52.32] Kom speel nou hier buite
[00:54.20] 1:
[00:55.19] Want daar was dae van donker
[00:56.96] Maar die omgee vir mekaar
[01:02.36] Het die sonlig deur laat breuk
[01:05.95] Nooit ooit weer die koue
[01:07.71] Want daar's nou dae van deurnis
[01:11.37] Waar met glimlag en kitaar
[01:15.91] Ek kan sing ek's vrygevang
[01:19.52] My hart pas in joune
[01:21.35] Rooi is die passie in jou woorde
[01:40.34] Wat grys was van tevore
[01:48.41] Tot ons weer saam opkyk
[01:54.85] Hoe, net hoe die reenboog lyk
[02:00.28] Pre 2:
[02:02.03] Groen is
[02:03.86] Die lewe in jou glimlag
[02:06.55] Die kleur in my blou Maandag
[02:10.19] Wat deur my swart venster roep
[02:13.82] Kom speel nou hier buite
[02:15.66] 2:
[02:16.57] Want daar was dae van donker
[02:19.25] Maar die omgee vir mekaar
[02:23.76] Het die sonlig deur laat breuk
[02:27.40] Nooit ooit weer die koue
[02:29.18] Want daar's nou dae van deurnis
[02:32.83] Waar met glimlag en kitaar
[02:37.30] Ek kan sing ek's vrygevang
[02:40.97] My hart pas in joune
[02:46.35]
Kleurvol Lyrics
YouTube Results (More on YouTube)