Met n verfkwas in jou hand Vang jou stilte my omkant Soos jy skilder oor my frons Met n beeld wat se Nie jy of ek, maar ons Pre 1: Groen is Die lewe in jou glimlag Die kleur in my blou Maandag Wat deur my swart venster roep Kom speel nou hier buite 1: Want daar was dae van donker Maar die omgee vir mekaar Het die sonlig deur laat breuk Nooit ooit weer die koue Want daar's nou dae van deurnis Waar met glimlag en kitaar Ek kan sing ek's vrygevang My hart pas in joune Rooi is die passie in jou woorde Wat grys was van tevore Tot ons weer saam opkyk Hoe, net hoe die reenboog lyk Pre 2: Groen is Die lewe in jou glimlag Die kleur in my blou Maandag Wat deur my swart venster roep Kom speel nou hier buite 2: Want daar was dae van donker Maar die omgee vir mekaar Het die sonlig deur laat breuk Nooit ooit weer die koue Want daar's nou dae van deurnis Waar met glimlag en kitaar Ek kan sing ek's vrygevang My hart pas in joune