Goud

Goud Lyrics

Song Goud
Artist Adam
Album Goud
Download Image LRC TXT
[00:14.74] Jy staan hier voor my
[00:16.54] Wat kan ek se
[00:20.12] Is dit moontlik
[00:22.85] Dat ek jou so lief kan he?
[00:28.28] Na wat ons deur was
[00:30.03] Staan ons nou sterk
[00:34.66] Ek het bly wonder
[00:37.35] Gaan ons ding werk?
[00:40.09] Maar...
[00:42.72] Jyyyyyyyyyyy
[00:44.56] Oral waar jou hande vat
[00:47.27] Alles wat jou lyf aanraak
[00:50.85] Verander voor my in
[00:52.66] Goud, Goud, Goud, Goud
[00:56.20] Jyyyyyyyyyy
[00:58.07] Alles wat jou lippe raak
[01:01.73] Alles wat jou hart van praat
[01:05.31] Verander voor my in
[01:07.17] Goud, Goud, Goud, Goud
[01:15.25] Dis nooit te laat nie
[01:17.02] Het jy gese
[01:20.60] Ons moet bly soek
[01:23.35] Wat ons hart wil he
[01:28.71] En toe besef ek
[01:30.57] Ek is net stof
[01:34.21] Want sonder jou
[01:37.86] Brand my lig dof
[01:40.58] Maar...
[01:43.29] Jyyyyyyyyyyy
[01:45.07] Oral waar jou hande vat
[01:47.70] Alles wat jou lyf aanraak
[01:51.33] Verander voor my in
[01:53.11] Goud, Goud, Goud, Goud
[01:56.71] Jyyyyyyyyyy
[01:58.58] Alles wat jou lippe raak
[02:02.10] Alles wat jou hart van praat
[02:05.75] Verander voor my in
[02:07.65] Goud, Goud, Goud, Goud
[02:11.25] Jyyyyyyyyyyy
[02:13.05] Dit stop hier vir my
[02:16.68] Ek het goud gekry
[02:19.32] My skat gevind
[02:21.12] Jy is
[02:22.03] Goud, Goud, Goud, Goud
[02:24.78] Vir my
[02:27.44] Jou liefde is ontelbaar duur
[02:31.00] Nooit te koop of ooit te huur
[02:34.92] Ek pas dit op soos Goud, Goud, Goud
[02:48.43] Oral waar jou hande vat
[02:53.38] Alles wat jou lyf aanraak
[02:56.97] Jyyyyyyyyyy
[02:58.75] Alles wat jou lippe raak
[03:01.49] Alles wat jou hart van praat
[03:05.03] Verander voor my in
[03:06.87] Goud, Goud, Goud, Goud
[03:10.46] Jyyyyyyyyyyy
[03:13.25] Dit stop hier vir my
[03:15.93] Ek het goud gekry
[03:19.55] My skat gevind
[03:20.94] Jy is
[03:21.80] Goud, Goud, Goud, Goud
[03:24.56] Vir my
[03:26.37]
Goud Lyrics
YouTube Results (More on YouTube)