[00:14.74] Jy staan hier voor my [00:16.54] Wat kan ek se [00:20.12] Is dit moontlik [00:22.85] Dat ek jou so lief kan he? [00:28.28] Na wat ons deur was [00:30.03] Staan ons nou sterk [00:34.66] Ek het bly wonder [00:37.35] Gaan ons ding werk? [00:40.09] Maar... [00:42.72] Jyyyyyyyyyyy [00:44.56] Oral waar jou hande vat [00:47.27] Alles wat jou lyf aanraak [00:50.85] Verander voor my in [00:52.66] Goud, Goud, Goud, Goud [00:56.20] Jyyyyyyyyyy [00:58.07] Alles wat jou lippe raak [01:01.73] Alles wat jou hart van praat [01:05.31] Verander voor my in [01:07.17] Goud, Goud, Goud, Goud [01:15.25] Dis nooit te laat nie [01:17.02] Het jy gese [01:20.60] Ons moet bly soek [01:23.35] Wat ons hart wil he [01:28.71] En toe besef ek [01:30.57] Ek is net stof [01:34.21] Want sonder jou [01:37.86] Brand my lig dof [01:40.58] Maar... [01:43.29] Jyyyyyyyyyyy [01:45.07] Oral waar jou hande vat [01:47.70] Alles wat jou lyf aanraak [01:51.33] Verander voor my in [01:53.11] Goud, Goud, Goud, Goud [01:56.71] Jyyyyyyyyyy [01:58.58] Alles wat jou lippe raak [02:02.10] Alles wat jou hart van praat [02:05.75] Verander voor my in [02:07.65] Goud, Goud, Goud, Goud [02:11.25] Jyyyyyyyyyyy [02:13.05] Dit stop hier vir my [02:16.68] Ek het goud gekry [02:19.32] My skat gevind [02:21.12] Jy is [02:22.03] Goud, Goud, Goud, Goud [02:24.78] Vir my [02:27.44] Jou liefde is ontelbaar duur [02:31.00] Nooit te koop of ooit te huur [02:34.92] Ek pas dit op soos Goud, Goud, Goud [02:48.43] Oral waar jou hande vat [02:53.38] Alles wat jou lyf aanraak [02:56.97] Jyyyyyyyyyy [02:58.75] Alles wat jou lippe raak [03:01.49] Alles wat jou hart van praat [03:05.03] Verander voor my in [03:06.87] Goud, Goud, Goud, Goud [03:10.46] Jyyyyyyyyyyy [03:13.25] Dit stop hier vir my [03:15.93] Ek het goud gekry [03:19.55] My skat gevind [03:20.94] Jy is [03:21.80] Goud, Goud, Goud, Goud [03:24.56] Vir my [03:26.37]