[00:11.21] |
My Sarie Marais is zo ver van my hart, |
[00:15.95] |
maar 'k hoop om haar weer te sien. |
[00:20.63] |
Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon, |
[00:25.44] |
nog voor die oorlog het begin. |
[00:29.99] |
O bring my trug na die ou Transvaal, |
[00:34.23] |
daar waar my Sarie woon, |
[00:40.04] |
Daar onder in die mielies by die groen doringboom, |
[00:44.90] |
daar woon my Sarie Marais, |
[00:49.52] |
daar woon my Sarie Marais |
[00:55.20] |
Ek was so bang dat die Kakies my sou vang, |
[00:59.07] |
en ver oor die see wegstuur; |
[01:01.63] |
Toe vlug ek na die kant van die Upingtonse sand |
[01:08.61] |
daar onder langs die Grootrivier. |
[01:13.19] |
O bring my trug na die ou Transvaal, |
[01:17.49] |
daar waar my Sarie woon, |
[01:23.23] |
Daar onder in die mielies by die groen doringboom, |
[01:27.85] |
daar woon my Sarie Marais, |
[01:33.72] |
daar woon my Sarie Marais |
[01:37.60] |
Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar, |
[01:42.34] |
terug na die on Transvaal; |
[01:46.85] |
My liewelingspersoon sal seker ook daar wees |
[01:51.72] |
om my met 'n kus beloon. |
[01:56.34] |
O bring my trug na die ou Transvaal, |
[02:01.51] |
daar waar my Sarie woon, |
[02:05.94] |
Daar onder in die mielies by die groen doringboom, |
[02:11.06] |
daar woon my Sarie Marais |
[02:15.49] |
Daar onder in die mielies |
[02:20.86] |
by die groen doringboom, |
[02:25.48] |
daar woon my Sarie Marais |