[00:11.21]My Sarie Marais is zo ver van my hart, [00:15.95]maar 'k hoop om haar weer te sien. [00:20.63]Sy het in die wyk van die Mooirivier gewoon, [00:25.44]nog voor die oorlog het begin. [00:29.99]O bring my trug na die ou Transvaal, [00:34.23]daar waar my Sarie woon, [00:40.04]Daar onder in die mielies by die groen doringboom, [00:44.90]daar woon my Sarie Marais, [00:49.52]daar woon my Sarie Marais [00:55.20]Ek was so bang dat die Kakies my sou vang, [00:59.07]en ver oor die see wegstuur; [01:01.63]Toe vlug ek na die kant van die Upingtonse sand [01:08.61]daar onder langs die Grootrivier. [01:13.19]O bring my trug na die ou Transvaal, [01:17.49]daar waar my Sarie woon, [01:23.23]Daar onder in die mielies by die groen doringboom, [01:27.85]daar woon my Sarie Marais, [01:33.72]daar woon my Sarie Marais [01:37.60]Verlossing het gekom en die huistoe gaan was daar, [01:42.34]terug na die on Transvaal; [01:46.85]My liewelingspersoon sal seker ook daar wees [01:51.72]om my met 'n kus beloon. [01:56.34]O bring my trug na die ou Transvaal, [02:01.51]daar waar my Sarie woon, [02:05.94]Daar onder in die mielies by die groen doringboom, [02:11.06]daar woon my Sarie Marais [02:15.49]Daar onder in die mielies [02:20.86]by die groen doringboom, [02:25.48]daar woon my Sarie Marais