| Song | Bicycle Ry |
| Artist | CARMA |
| Album | Bicycle Ry |
| Download | Image LRC TXT |
| 作曲 : CARMA | |
| (Ah, ah, ah, ah, ah, ah, ah) | |
| (Ah, ah, ah, ah, oh) | |
| Ek gaan my rooi rok vat | |
| En aan jou deur kom klop | |
| Al gil jou ma slaan my op my kop | |
| Vir jou is ek gemaak | |
| En voor die kraaie weer gaap | |
| Gaan ek my hart oopbreek | |
| En by jou kers opsteek | |
| En ek gaan bicycle ry | |
| Dat ek kan mooi boude kry | |
| Dat ek kan sterk bene bou | |
| Om tot by jou te kom | |
| Hou bene hou | |
| Dan vat ek my bicycle en | |
| Ek voel die wind deur my hare | |
| Kan jy my hoor | |
| Want ek kom al hoe nader | |
| Sal kersfees kom | |
| En my by jou uitbring | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Ek het n kans gevat | |
| My hart in tweede rat | |
| Het daai opsitkers weer vlam gevat | |
| Dis nou net ek en jy | |
| En voor jy weer loop waai | |
| Wil ek jou se jys my kaap | |
| My kaapse draai | |
| En ek gaan bicycle ry | |
| Dat ek kan mooi boude kry | |
| Dat ek kan sterk bene bou | |
| Om tot by jou te kom | |
| Hou bene hou | |
| Dan vat ek my bicycle en | |
| Ek voel die wind deur my hare | |
| Kan jy my hoor | |
| Want ek kom al hoe nader | |
| Sal kersfees kom | |
| En my by jou uitbring | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| (Ah ha ha ha) | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Jys die bloed in my are | |
| Van my bloedrooi hart | |
| Jys die wind in my hare | |
| As ek my fietsie trap | |
| Kan ek jou huistoe vat | |
| Ek het padkos gepak | |
| Vir jou sal ek blomme koop (Tot my geld opraak) | |
| En ek gaan bicycle ry | |
| Dat ek kan mooi boude kry | |
| Dat ek kan sterk bene bou | |
| Om tot by jou te kom (Ah ah ah ah) | |
| Hou bene hou | |
| Dan vat ek my bicycle en | |
| Ek voel die wind deur my hare | |
| Kan jy my hoor | |
| Want ek kom al hoe nader | |
| Sal kersfees kom | |
| En my by jou uitbring | |
| Ek sal moet haastig maak (Ah ha ah ha) | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak |
| zuo qu : CARMA | |
| Ah, ah, ah, ah, ah, ah, ah | |
| Ah, ah, ah, ah, oh | |
| Ek gaan my rooi rok vat | |
| En aan jou deur kom klop | |
| Al gil jou ma slaan my op my kop | |
| Vir jou is ek gemaak | |
| En voor die kraaie weer gaap | |
| Gaan ek my hart oopbreek | |
| En by jou kers opsteek | |
| En ek gaan bicycle ry | |
| Dat ek kan mooi boude kry | |
| Dat ek kan sterk bene bou | |
| Om tot by jou te kom | |
| Hou bene hou | |
| Dan vat ek my bicycle en | |
| Ek voel die wind deur my hare | |
| Kan jy my hoor | |
| Want ek kom al hoe nader | |
| Sal kersfees kom | |
| En my by jou uitbring | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Ek het n kans gevat | |
| My hart in tweede rat | |
| Het daai opsitkers weer vlam gevat | |
| Dis nou net ek en jy | |
| En voor jy weer loop waai | |
| Wil ek jou se jys my kaap | |
| My kaapse draai | |
| En ek gaan bicycle ry | |
| Dat ek kan mooi boude kry | |
| Dat ek kan sterk bene bou | |
| Om tot by jou te kom | |
| Hou bene hou | |
| Dan vat ek my bicycle en | |
| Ek voel die wind deur my hare | |
| Kan jy my hoor | |
| Want ek kom al hoe nader | |
| Sal kersfees kom | |
| En my by jou uitbring | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| Ah ha ha ha | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Jys die bloed in my are | |
| Van my bloedrooi hart | |
| Jys die wind in my hare | |
| As ek my fietsie trap | |
| Kan ek jou huistoe vat | |
| Ek het padkos gepak | |
| Vir jou sal ek blomme koop Tot my geld opraak | |
| En ek gaan bicycle ry | |
| Dat ek kan mooi boude kry | |
| Dat ek kan sterk bene bou | |
| Om tot by jou te kom Ah ah ah ah | |
| Hou bene hou | |
| Dan vat ek my bicycle en | |
| Ek voel die wind deur my hare | |
| Kan jy my hoor | |
| Want ek kom al hoe nader | |
| Sal kersfees kom | |
| En my by jou uitbring | |
| Ek sal moet haastig maak Ah ha ah ha | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak |
| zuò qǔ : CARMA | |
| Ah, ah, ah, ah, ah, ah, ah | |
| Ah, ah, ah, ah, oh | |
| Ek gaan my rooi rok vat | |
| En aan jou deur kom klop | |
| Al gil jou ma slaan my op my kop | |
| Vir jou is ek gemaak | |
| En voor die kraaie weer gaap | |
| Gaan ek my hart oopbreek | |
| En by jou kers opsteek | |
| En ek gaan bicycle ry | |
| Dat ek kan mooi boude kry | |
| Dat ek kan sterk bene bou | |
| Om tot by jou te kom | |
| Hou bene hou | |
| Dan vat ek my bicycle en | |
| Ek voel die wind deur my hare | |
| Kan jy my hoor | |
| Want ek kom al hoe nader | |
| Sal kersfees kom | |
| En my by jou uitbring | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Ek het n kans gevat | |
| My hart in tweede rat | |
| Het daai opsitkers weer vlam gevat | |
| Dis nou net ek en jy | |
| En voor jy weer loop waai | |
| Wil ek jou se jys my kaap | |
| My kaapse draai | |
| En ek gaan bicycle ry | |
| Dat ek kan mooi boude kry | |
| Dat ek kan sterk bene bou | |
| Om tot by jou te kom | |
| Hou bene hou | |
| Dan vat ek my bicycle en | |
| Ek voel die wind deur my hare | |
| Kan jy my hoor | |
| Want ek kom al hoe nader | |
| Sal kersfees kom | |
| En my by jou uitbring | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| Ah ha ha ha | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Jys die bloed in my are | |
| Van my bloedrooi hart | |
| Jys die wind in my hare | |
| As ek my fietsie trap | |
| Kan ek jou huistoe vat | |
| Ek het padkos gepak | |
| Vir jou sal ek blomme koop Tot my geld opraak | |
| En ek gaan bicycle ry | |
| Dat ek kan mooi boude kry | |
| Dat ek kan sterk bene bou | |
| Om tot by jou te kom Ah ah ah ah | |
| Hou bene hou | |
| Dan vat ek my bicycle en | |
| Ek voel die wind deur my hare | |
| Kan jy my hoor | |
| Want ek kom al hoe nader | |
| Sal kersfees kom | |
| En my by jou uitbring | |
| Ek sal moet haastig maak Ah ha ah ha | |
| Ek sal moet haastig maak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak | |
| Voor die pad vol duwweltjies raak |