作曲 : CARMA (Ah, ah, ah, ah, ah, ah, ah) (Ah, ah, ah, ah, oh) Ek gaan my rooi rok vat En aan jou deur kom klop Al gil jou ma slaan my op my kop Vir jou is ek gemaak En voor die kraaie weer gaap Gaan ek my hart oopbreek En by jou kers opsteek En ek gaan bicycle ry Dat ek kan mooi boude kry Dat ek kan sterk bene bou Om tot by jou te kom Hou bene hou Dan vat ek my bicycle en Ek voel die wind deur my hare Kan jy my hoor Want ek kom al hoe nader Sal kersfees kom En my by jou uitbring Ek sal moet haastig maak Ek sal moet haastig maak Voor die pad vol duwweltjies raak Voor die pad vol duwweltjies raak Ek het n kans gevat My hart in tweede rat Het daai opsitkers weer vlam gevat Dis nou net ek en jy En voor jy weer loop waai Wil ek jou se jys my kaap My kaapse draai En ek gaan bicycle ry Dat ek kan mooi boude kry Dat ek kan sterk bene bou Om tot by jou te kom Hou bene hou Dan vat ek my bicycle en Ek voel die wind deur my hare Kan jy my hoor Want ek kom al hoe nader Sal kersfees kom En my by jou uitbring Ek sal moet haastig maak (Ah ha ha ha) Ek sal moet haastig maak Voor die pad vol duwweltjies raak Voor die pad vol duwweltjies raak Jys die bloed in my are Van my bloedrooi hart Jys die wind in my hare As ek my fietsie trap Kan ek jou huistoe vat Ek het padkos gepak Vir jou sal ek blomme koop (Tot my geld opraak) En ek gaan bicycle ry Dat ek kan mooi boude kry Dat ek kan sterk bene bou Om tot by jou te kom (Ah ah ah ah) Hou bene hou Dan vat ek my bicycle en Ek voel die wind deur my hare Kan jy my hoor Want ek kom al hoe nader Sal kersfees kom En my by jou uitbring Ek sal moet haastig maak (Ah ha ah ha) Ek sal moet haastig maak Voor die pad vol duwweltjies raak Voor die pad vol duwweltjies raak