| Ek sal jou weer | |
| Enige uur ontmoet | |
| Kom haal uit die dood | |
| En hel toe as ek moet. | |
| Ek moet? | |
| Ek moet. | |
| Dan stap ons deur jou dorp | |
| Jy wys my die veld | |
| Waar 'n stuk van jou hart | |
| Aan die vyebome hang, | |
| Eks bang, | |
| Eks bang. | |
| Onthou die see | |
| Onthou ek het jou | |
| My diepste gegee, | |
| Ja ek voel jou met pyn, | |
| Ek voel jou in my | |
| Ek het alles probeer |