Ek sal jou weer Enige uur ontmoet Kom haal uit die dood En hel toe as ek moet. Ek moet? Ek moet. Dan stap ons deur jou dorp Jy wys my die veld Waar 'n stuk van jou hart Aan die vyebome hang, Eks bang, Eks bang. Onthou die see Onthou ek het jou My diepste gegee, Ja ek voel jou met pyn, Ek voel jou in my Ek het alles probeer