| Liefie ek gaan see toe | |
| Jy weet hoe, | |
| Die water my laat voel | |
| Liefie ek gaan see toe | |
| Jy weet hoe, | |
| Die water my laat voel | |
| Jys reg ek gee toe, | |
| Die swael proe | |
| My moed is weggespoel | |
| Ek gaan seker nog n hou kry | |
| Onthou jy, wat die jeug in jou oë kon koop | |
| Dis nou gevaarlik, dis swaarder | |
| As jy my vra | |
| Kan ek jou weer | |
| Eendag hier ontmoet | |
| Kom haal uit die dood | |
| En hel toe as ek moet, ek moet, ek moet | |
| Om jou te sien | |
| Ek reën aan die binnekant | |
| Ek het als probeer om beter te voel | |
| Ek reën aan die binnekant | |
| Ek het als probeer | |
| So liefie ek gaan see toe | |
| Jy weet hoe, | |
| Klein dit my laat voel | |
| Jy's reg ek gee toe | |
| Dis verkeerd hoe | |
| Ons deurmekaar rond spoel | |
| Jy gaan seker nog ʼn man kry | |
| En vas bly | |
| Die jeug in jou oë verkoop | |
| Vir iets gevaarlik | |
| Dis swaarder | |
| As jy my vra | |
| Dan sal ek jou weer | |
| Eendag hier ontmoet | |
| Kom haal uit die dood | |
| En hel toe as ek moet, ek moet, ek moet | |
| Om jou te sien | |
| Ek reën aan die binnekant | |
| Ek het als probeer om beter te voel | |
| Ek reën aan die binnekant | |
| Ek het als probeer | |
| So liefie ek gaan see toe | |
| Ek weet hoe | |
| Die water my laat voel | |
| Jy's reg ek gee toe | |
| Ek bid hoe | |
| Ons sien mekaar in spoel |
| Liefie ek gaan see toe | |
| Jy weet hoe, | |
| Die water my laat voel | |
| Liefie ek gaan see toe | |
| Jy weet hoe, | |
| Die water my laat voel | |
| Jys reg ek gee toe, | |
| Die swael proe | |
| My moed is weggespoel | |
| Ek gaan seker nog n hou kry | |
| Onthou jy, wat die jeug in jou o kon koop | |
| Dis nou gevaarlik, dis swaarder | |
| As jy my vra | |
| Kan ek jou weer | |
| Eendag hier ontmoet | |
| Kom haal uit die dood | |
| En hel toe as ek moet, ek moet, ek moet | |
| Om jou te sien | |
| Ek re n aan die binnekant | |
| Ek het als probeer om beter te voel | |
| Ek re n aan die binnekant | |
| Ek het als probeer | |
| So liefie ek gaan see toe | |
| Jy weet hoe, | |
| Klein dit my laat voel | |
| Jy' s reg ek gee toe | |
| Dis verkeerd hoe | |
| Ons deurmekaar rond spoel | |
| Jy gaan seker nog man kry | |
| En vas bly | |
| Die jeug in jou o verkoop | |
| Vir iets gevaarlik | |
| Dis swaarder | |
| As jy my vra | |
| Dan sal ek jou weer | |
| Eendag hier ontmoet | |
| Kom haal uit die dood | |
| En hel toe as ek moet, ek moet, ek moet | |
| Om jou te sien | |
| Ek re n aan die binnekant | |
| Ek het als probeer om beter te voel | |
| Ek re n aan die binnekant | |
| Ek het als probeer | |
| So liefie ek gaan see toe | |
| Ek weet hoe | |
| Die water my laat voel | |
| Jy' s reg ek gee toe | |
| Ek bid hoe | |
| Ons sien mekaar in spoel |
| Liefie ek gaan see toe | |
| Jy weet hoe, | |
| Die water my laat voel | |
| Liefie ek gaan see toe | |
| Jy weet hoe, | |
| Die water my laat voel | |
| Jys reg ek gee toe, | |
| Die swael proe | |
| My moed is weggespoel | |
| Ek gaan seker nog n hou kry | |
| Onthou jy, wat die jeug in jou o kon koop | |
| Dis nou gevaarlik, dis swaarder | |
| As jy my vra | |
| Kan ek jou weer | |
| Eendag hier ontmoet | |
| Kom haal uit die dood | |
| En hel toe as ek moet, ek moet, ek moet | |
| Om jou te sien | |
| Ek re n aan die binnekant | |
| Ek het als probeer om beter te voel | |
| Ek re n aan die binnekant | |
| Ek het als probeer | |
| So liefie ek gaan see toe | |
| Jy weet hoe, | |
| Klein dit my laat voel | |
| Jy' s reg ek gee toe | |
| Dis verkeerd hoe | |
| Ons deurmekaar rond spoel | |
| Jy gaan seker nog man kry | |
| En vas bly | |
| Die jeug in jou o verkoop | |
| Vir iets gevaarlik | |
| Dis swaarder | |
| As jy my vra | |
| Dan sal ek jou weer | |
| Eendag hier ontmoet | |
| Kom haal uit die dood | |
| En hel toe as ek moet, ek moet, ek moet | |
| Om jou te sien | |
| Ek re n aan die binnekant | |
| Ek het als probeer om beter te voel | |
| Ek re n aan die binnekant | |
| Ek het als probeer | |
| So liefie ek gaan see toe | |
| Ek weet hoe | |
| Die water my laat voel | |
| Jy' s reg ek gee toe | |
| Ek bid hoe | |
| Ons sien mekaar in spoel |