Liefie ek gaan see toe Jy weet hoe, Die water my laat voel Liefie ek gaan see toe Jy weet hoe, Die water my laat voel Jys reg ek gee toe, Die swael proe My moed is weggespoel Ek gaan seker nog n hou kry Onthou jy, wat die jeug in jou oë kon koop Dis nou gevaarlik, dis swaarder As jy my vra Kan ek jou weer Eendag hier ontmoet Kom haal uit die dood En hel toe as ek moet, ek moet, ek moet Om jou te sien Ek reën aan die binnekant Ek het als probeer om beter te voel Ek reën aan die binnekant Ek het als probeer So liefie ek gaan see toe Jy weet hoe, Klein dit my laat voel Jy's reg ek gee toe Dis verkeerd hoe Ons deurmekaar rond spoel Jy gaan seker nog ʼn man kry En vas bly Die jeug in jou oë verkoop Vir iets gevaarlik Dis swaarder As jy my vra Dan sal ek jou weer Eendag hier ontmoet Kom haal uit die dood En hel toe as ek moet, ek moet, ek moet Om jou te sien Ek reën aan die binnekant Ek het als probeer om beter te voel Ek reën aan die binnekant Ek het als probeer So liefie ek gaan see toe Ek weet hoe Die water my laat voel Jy's reg ek gee toe Ek bid hoe Ons sien mekaar in spoel