|
Dis die asemrowers |
|
Hulle weet waar ek bly |
|
As die wereld my verdrink, ink, ink, ink |
|
Vind hulle vir my |
|
Ek leef daai nine to five baby |
|
Kneukels wit, ek grind daily |
|
Wat jy saai is wat jy maai, maybe |
|
Die ratte hou aan draai, crazy |
|
Die lewe bly 'n trapmeul selfs al trap ek op my vinnigste |
|
Something cruel and sinister klim tot in my binneste |
|
Breek my op in stukkende gesigte en |
|
Corrupt my soos 'n minister |
|
Bliksem dis die minste van my probleme |
|
Lewenslus uitgewis, gee my net 'n rede |
|
Blissfully onbewus, wat is dan die lewe? |
|
Asem uit, asem in, voel hoe alles bewe |
|
Dis die asemrowers |
|
Hulle weet waar ek bly |
|
As die wereld my verdrink, ink, ink, ink |
|
Vind hulle vir my |
|
Ek leef daai nine to five baby |
|
Kneukels wit, ek grind daily |
|
Wat jy saai is wat jy maai, maybe |
|
Die ratte hou aan draai, crazy |
|
Sulke neonligte-stemmetjies |
|
Wat fluister in die duisternis |
|
Wat binne is, wat buite is |
|
Wat vredevol, wat pynlik is |
|
'n kollig op die huidige |
|
Of'it gevaarlik of dit veilig is |
|
Elke ding word duidelik |
|
Elke ding word duidelik |
|
Dis die asemrowers |
|
Hulle weet waar ek bly |
|
As die wereld my verdrink, ink, ink, ink |
|
Vind hulle vir my |