Dis die asemrowers Hulle weet waar ek bly As die wereld my verdrink, ink, ink, ink Vind hulle vir my Ek leef daai nine to five baby Kneukels wit, ek grind daily Wat jy saai is wat jy maai, maybe Die ratte hou aan draai, crazy Die lewe bly 'n trapmeul selfs al trap ek op my vinnigste Something cruel and sinister klim tot in my binneste Breek my op in stukkende gesigte en Corrupt my soos 'n minister Bliksem dis die minste van my probleme Lewenslus uitgewis, gee my net 'n rede Blissfully onbewus, wat is dan die lewe? Asem uit, asem in, voel hoe alles bewe Dis die asemrowers Hulle weet waar ek bly As die wereld my verdrink, ink, ink, ink Vind hulle vir my Ek leef daai nine to five baby Kneukels wit, ek grind daily Wat jy saai is wat jy maai, maybe Die ratte hou aan draai, crazy Sulke neonligte-stemmetjies Wat fluister in die duisternis Wat binne is, wat buite is Wat vredevol, wat pynlik is 'n kollig op die huidige Of'it gevaarlik of dit veilig is Elke ding word duidelik Elke ding word duidelik Dis die asemrowers Hulle weet waar ek bly As die wereld my verdrink, ink, ink, ink Vind hulle vir my