Bittermaan

Bittermaan Lyrics

Song Bittermaan
Artist Spoegwolf
Album Somer
Download Image LRC TXT
[00:00.58] BITTERMAAN
[00:07.67] Die reën raas harder as die lugverwarmer
[00:16.26] Toemaar, toemaar, toe
[00:19.77] Ek het blomme gekoop
[00:24.56] Die woude roer, die water roei verwaarloos
[00:34.22] Toemaar, toemaar, toe
[00:37.91] Dit is stil in die huis
[00:44.25] En eks veilig onder jou plafon
[00:52.94] Met jou vreemde klanke
[00:55.48] En jou vreemde son
[01:00.95] Ek is broos soos die waarheid vir ʼn leun
[01:09.39] Sê my waar is jou verliefde heen
[01:18.12] En ek sukkel om te staan
[01:21.18] Ek skree jou naam
[01:23.33] Bittermaan
[01:26.28] Hierdie mense volg my waar ek gaan
[01:30.25] Bittermaan
[01:34.63] Waar's jy nou?
[01:37.97] Bittermaan
[01:47.27] Hoor jy dis ek
[01:50.55] Ek het vergeet hoe om te dans
[01:54.76] Maar ek kan dryf
[01:56.96] As jy nie op my voete staan nie
[02:03.85] Die buite-fokus reën maak patrone op die venster
[02:12.06] Verdwaalde druppels ek is een
[02:16.82] Maar jy nie
[02:19.39]
[00:00.58] BITTERMAAN
[00:07.67] Die re n raas harder as die lugverwarmer
[00:16.26] Toemaar, toemaar, toe
[00:19.77] Ek het blomme gekoop
[00:24.56] Die woude roer, die water roei verwaarloos
[00:34.22] Toemaar, toemaar, toe
[00:37.91] Dit is stil in die huis
[00:44.25] En eks veilig onder jou plafon
[00:52.94] Met jou vreemde klanke
[00:55.48] En jou vreemde son
[01:00.95] Ek is broos soos die waarheid vir leun
[01:09.39] S my waar is jou verliefde heen
[01:18.12] En ek sukkel om te staan
[01:21.18] Ek skree jou naam
[01:23.33] Bittermaan
[01:26.28] Hierdie mense volg my waar ek gaan
[01:30.25] Bittermaan
[01:34.63] Waar' s jy nou?
[01:37.97] Bittermaan
[01:47.27] Hoor jy dis ek
[01:50.55] Ek het vergeet hoe om te dans
[01:54.76] Maar ek kan dryf
[01:56.96] As jy nie op my voete staan nie
[02:03.85] Die buite-fokus re n maak patrone op die venster

YouTube Results (More on YouTube)