[00:00.58] BITTERMAAN [00:07.67] Die reën raas harder as die lugverwarmer [00:16.26] Toemaar, toemaar, toe [00:19.77] Ek het blomme gekoop [00:24.56] Die woude roer, die water roei verwaarloos [00:34.22] Toemaar, toemaar, toe [00:37.91] Dit is stil in die huis [00:44.25] En eks veilig onder jou plafon [00:52.94] Met jou vreemde klanke [00:55.48] En jou vreemde son [01:00.95] Ek is broos soos die waarheid vir ʼn leun [01:09.39] Sê my waar is jou verliefde heen [01:18.12] En ek sukkel om te staan [01:21.18] Ek skree jou naam [01:23.33] Bittermaan [01:26.28] Hierdie mense volg my waar ek gaan [01:30.25] Bittermaan [01:34.63] Waar's jy nou? [01:37.97] Bittermaan [01:47.27] Hoor jy dis ek [01:50.55] Ek het vergeet hoe om te dans [01:54.76] Maar ek kan dryf [01:56.96] As jy nie op my voete staan nie [02:03.85] Die buite-fokus reën maak patrone op die venster [02:12.06] Verdwaalde druppels ek is een [02:16.82] Maar jy nie [02:19.39]