Wit Skoene

Wit Skoene Lyrics

Song Wit Skoene
Artist Loufi
Artist Jayms
Album Wit Skoene
Download Image LRC TXT
[00:29.51] Kom ons raak vuil
[00:31.87] Soos wit skoene
[00:33.77] In modderige water
[00:38.30] Want vanaand gaan ons dans
[00:40.83] Tot die son op kom in ons hartens
[00:44.92] Hey
[00:45.74] Kom ons raak vuil
[00:47.78] Kom ons raak vuil
[00:49.91] Kom ons raak vuil
[00:51.53] Oh oh oh
[00:53.75] Kom ons raak vuil
[00:55.59] Kom ons raak vuil
[00:57.61] Kom ons raak vuil
[00:59.67] Oh oh oh
[01:01.31] (Ja) Kom ons raak vuil
[01:03.31] Soos wit skoene
[01:05.32] In modderige water
[01:08.66] Hey
[01:09.86] Want vanaand kan ons dans
[01:12.08] Tot die son op kom in ons hartens
[01:15.59] (Ali pad op tot die party stop)
[01:17.52] Kom ons raak vuil
[01:19.53] Soos wit skoene
[01:21.63] In modderige water
[01:24.59] Hey
[01:26.18] Want vanaand kan ons dans
[01:28.15] Tot die son op kom in ons hartens
[01:31.92] Ali pad op (Hey)
[01:33.14] Tot die party stop
[01:33.26] Kom ons worry oor niks vanaand Madam
[01:35.43] Ons gaan net daar
[01:36.41] Waar die aand ons vat
[01:37.53] Al wil jou voete kraam
[01:38.72] Ons dans ons pyne weg
[01:39.94] En ali swaar
[01:40.76] Elke einde vannie
[01:41.42] Maandse kwaale maak
[01:42.62] Net nie saak vanaand
[01:43.88] Die is my trans
[01:44.56] My great escape jou kyk
[01:46.01] Vir my jou dans
[01:46.65] Jou body movements steel al
[01:48.14] My balance laat die music ons beweeg
[01:49.71] Die sweet ons tap
[01:50.71] Day to day se dae wat
[01:52.06] Ons wil kraak die accounts wat
[01:53.28] Onsie nou kan kla betaal
[01:54.60] Die geskel se praat en
[01:55.60] Al van dai geraas
[01:56.58] Issie musiek wat ons gaan op
[01:57.63] Kan dans vanaand
[01:58.79] Dit maakie saak
[01:59.36] Wat mense van jou praat
[02:00.40] Doen wat jy wil doen want mense praat
[02:02.08] Wees jouself da girl en jy ou bra
[02:04.02] Moenie try impress jy is die beste van
[02:18.88] Ali pad op
[02:20.89] (Tot die party stop)
[02:21.63] Kom ons raak vuil
[02:22.80] Soos wit skoene
[02:25.05] In modderige water
[02:27.79] Hey
[02:29.38] Want vanaand gaan ons dans
[02:31.56] Tot die son op kom in ons hartens
[02:35.38] Ali pad op (Hey)
[02:36.95] Tot die party stop
[02:44.88] Maak net
[02:46.02] Tyd vir my
[02:46.68] Net ek en jy
[02:47.69] Die maan se skyn
[02:48.36] Musiek wat play
[02:49.22] Ek kyk vir jou
[02:49.92] Jy kyk vir my die
[02:50.76] Tyd verdwyn
[02:51.57] My date is jy
[02:52.17] Beweeg jy, laat
[02:52.70] Ons sit, ons dans
[02:53.62] Hou vas my hand
[02:54.23] Dit is okay
[02:54.83] Jy is okay
[02:55.41] Ek is okay
[02:56.29] Ons is okay
[02:58.07] (Hello ek's besig om te record man)
[03:00.73] En daar is space by my
[03:02.59] Skuif op vir my
[03:03.46] Is 'n plek by jou?
[03:04.26] Se 'n open book
[03:05.00] Maar jy lyk toe
[03:05.63] Maak oop vir my
[03:06.64] Ek wil jou lees
[03:07.15] Jou grootste vrees
[03:08.07] Hoe jy genees wat maak jou treer
[03:09.16] Wat maak jou bly
[03:09.90] Is dit ek en jy, girl bly by my, laat tyd verdwyn
[03:12.29] My tyd, is jy
[03:13.04] Maak my jou tyd
[03:13.98] Jou everyday of
[03:14.84] Net vanaand
[03:15.54] Dit maaki saak
[03:16.31] Allow my in
[03:31.80] Kom ons raak vuil
[03:34.32] Soos wit skoene
[03:35.98] In modderige water
[03:39.13] Hey
[03:40.83] Want vanaand kan ons dans
[03:42.72] Tot die son op kom in ons hartens
[03:46.23] Ali pad op
[03:47.37] (Hey) tot die party stop
[03:48.46] Kom ons raak vuil
[03:50.23] Soos wit skoene
[03:52.28] In modderige water
[03:55.05] Hey
[03:56.76] Want vanaand kan ons dans
[03:58.96] Tot die son op kom in ons hartens
[04:02.86] Hey
Wit Skoene Lyrics
YouTube Results (More on YouTube)