[00:29.51] Kom ons raak vuil [00:31.87] Soos wit skoene [00:33.77] In modderige water [00:38.30] Want vanaand gaan ons dans [00:40.83] Tot die son op kom in ons hartens [00:44.92] Hey [00:45.74] Kom ons raak vuil [00:47.78] Kom ons raak vuil [00:49.91] Kom ons raak vuil [00:51.53] Oh oh oh [00:53.75] Kom ons raak vuil [00:55.59] Kom ons raak vuil [00:57.61] Kom ons raak vuil [00:59.67] Oh oh oh [01:01.31] (Ja) Kom ons raak vuil [01:03.31] Soos wit skoene [01:05.32] In modderige water [01:08.66] Hey [01:09.86] Want vanaand kan ons dans [01:12.08] Tot die son op kom in ons hartens [01:15.59] (Ali pad op tot die party stop) [01:17.52] Kom ons raak vuil [01:19.53] Soos wit skoene [01:21.63] In modderige water [01:24.59] Hey [01:26.18] Want vanaand kan ons dans [01:28.15] Tot die son op kom in ons hartens [01:31.92] Ali pad op (Hey) [01:33.14] Tot die party stop [01:33.26] Kom ons worry oor niks vanaand Madam [01:35.43] Ons gaan net daar [01:36.41] Waar die aand ons vat [01:37.53] Al wil jou voete kraam [01:38.72] Ons dans ons pyne weg [01:39.94] En ali swaar [01:40.76] Elke einde vannie [01:41.42] Maandse kwaale maak [01:42.62] Net nie saak vanaand [01:43.88] Die is my trans [01:44.56] My great escape jou kyk [01:46.01] Vir my jou dans [01:46.65] Jou body movements steel al [01:48.14] My balance laat die music ons beweeg [01:49.71] Die sweet ons tap [01:50.71] Day to day se dae wat [01:52.06] Ons wil kraak die accounts wat [01:53.28] Onsie nou kan kla betaal [01:54.60] Die geskel se praat en [01:55.60] Al van dai geraas [01:56.58] Issie musiek wat ons gaan op [01:57.63] Kan dans vanaand [01:58.79] Dit maakie saak [01:59.36] Wat mense van jou praat [02:00.40] Doen wat jy wil doen want mense praat [02:02.08] Wees jouself da girl en jy ou bra [02:04.02] Moenie try impress jy is die beste van [02:18.88] Ali pad op [02:20.89] (Tot die party stop) [02:21.63] Kom ons raak vuil [02:22.80] Soos wit skoene [02:25.05] In modderige water [02:27.79] Hey [02:29.38] Want vanaand gaan ons dans [02:31.56] Tot die son op kom in ons hartens [02:35.38] Ali pad op (Hey) [02:36.95] Tot die party stop [02:44.88] Maak net [02:46.02] Tyd vir my [02:46.68] Net ek en jy [02:47.69] Die maan se skyn [02:48.36] Musiek wat play [02:49.22] Ek kyk vir jou [02:49.92] Jy kyk vir my die [02:50.76] Tyd verdwyn [02:51.57] My date is jy [02:52.17] Beweeg jy, laat [02:52.70] Ons sit, ons dans [02:53.62] Hou vas my hand [02:54.23] Dit is okay [02:54.83] Jy is okay [02:55.41] Ek is okay [02:56.29] Ons is okay [02:58.07] (Hello ek's besig om te record man) [03:00.73] En daar is space by my [03:02.59] Skuif op vir my [03:03.46] Is 'n plek by jou? [03:04.26] Se 'n open book [03:05.00] Maar jy lyk toe [03:05.63] Maak oop vir my [03:06.64] Ek wil jou lees [03:07.15] Jou grootste vrees [03:08.07] Hoe jy genees wat maak jou treer [03:09.16] Wat maak jou bly [03:09.90] Is dit ek en jy, girl bly by my, laat tyd verdwyn [03:12.29] My tyd, is jy [03:13.04] Maak my jou tyd [03:13.98] Jou everyday of [03:14.84] Net vanaand [03:15.54] Dit maaki saak [03:16.31] Allow my in [03:31.80] Kom ons raak vuil [03:34.32] Soos wit skoene [03:35.98] In modderige water [03:39.13] Hey [03:40.83] Want vanaand kan ons dans [03:42.72] Tot die son op kom in ons hartens [03:46.23] Ali pad op [03:47.37] (Hey) tot die party stop [03:48.46] Kom ons raak vuil [03:50.23] Soos wit skoene [03:52.28] In modderige water [03:55.05] Hey [03:56.76] Want vanaand kan ons dans [03:58.96] Tot die son op kom in ons hartens [04:02.86] Hey