| Song | Houvas |
| Artist | Bittereinder |
| Album | Die dinkdansmasjien |
| Download | Image LRC TXT |
| [00:14.10] | ek ken die seer van ou passie, ek het nie meer 'n houvas nie |
| [00:17.95] | dit glip tussen my vingers en die ink is net 'n reaksie |
| [00:21.91] | in stories van die mensdom, die glorieryke dom mens |
| [00:25.57] | die lyke op die slagveld en die duiwel met sy vol pens |
| [00:29.11] | ek struikel oor my hol wens en huil oor die leemte |
| [00:32.67] | aan die gatkant van die wêreld lê my rympies se verlede |
| [00:36.58] | veels te swaar vir my gewete, hou my wakker op die snelweg |
| [00:40.09] | in die nag en as dit reën en in die oop mond van die hel |
| [00:43.47] | dis sleg om alles te onthou as mens net elke keer die merk mis |
| [00:47.70] | die rondsit en die niksdoen maak my sommer nou vir werk lus |
| [00:51.43] | ek's perdfris, tog glad nie, my woorde sit soos gom vas |
| [00:55.11] | die konteks wil my versmoor en ek verbrand soos 'n dompas |
| [00:58.71] | die kompas van duister is geyk en vervelig |
| [01:02.38] | en ek giggel oor die rockstars wat nie leer van die verlede nie |
| [01:06.20] | patrone sou selfs snaaks wees as dit nie so blerrie hartseer was nie |
| [01:10.05] | tieners kots al harder want ons het nie meer 'n houvas nie |
| [01:14.05] | ek moet glo dis moontlik |
| [01:16.95] | selfsal voel dit of ek te hoog mik |
| [01:20.86] | slag die prins wat op daai troon sit |
| [01:24.78] | ons moet glo dis moontlik |
| [01:42.92] | ek wil van liefde en koue water leef, blydskap deur die donker weef |
| [01:46.72] | 'n rustigheid ten midde van die oorlogshart beleef |
| [01:50.03] | maar 'n gewapende vrede trek nou verdraagsaam my bene en dis 'n |
| [01:53.78] | rigting wat ek eerlik vrees ek glad nie kan oorleef nie |
| [01:57.53] | en ek glimlag met my slagtande, want vriendelikheid kos niks nie |
| [02:01.10] | die illusies van my goedheid stort nou neer as ware fiksie |
| [02:04.92] | ek's 'n dier wat bloed geproe het, en my instink is getrou |
| [02:08.63] | ek sien my vyand en sy slagaar is die diepste blou |
| [02:12.49] | daar's gedeeltes van myself wat heeltyd sterf in die onweer |
| [02:16.48] | maar die wapens wat my opkerf is tog saggeaard en teer |
| [02:19.86] | en ek grou vir selfbeheersing en 'n houvas in die stryd, want |
| [02:23.89] | net tyd kan getuig van die soetheid van die vrye man |
| [02:37.13] |
| [00:14.10] | ek ken die seer van ou passie, ek het nie meer ' n houvas nie |
| [00:17.95] | dit glip tussen my vingers en die ink is net ' n reaksie |
| [00:21.91] | in stories van die mensdom, die glorieryke dom mens |
| [00:25.57] | die lyke op die slagveld en die duiwel met sy vol pens |
| [00:29.11] | ek struikel oor my hol wens en huil oor die leemte |
| [00:32.67] | aan die gatkant van die w reld l my rympies se verlede |
| [00:36.58] | veels te swaar vir my gewete, hou my wakker op die snelweg |
| [00:40.09] | in die nag en as dit re n en in die oop mond van die hel |
| [00:43.47] | dis sleg om alles te onthou as mens net elke keer die merk mis |
| [00:47.70] | die rondsit en die niksdoen maak my sommer nou vir werk lus |
| [00:51.43] | ek' s perdfris, tog glad nie, my woorde sit soos gom vas |
| [00:55.11] | die konteks wil my versmoor en ek verbrand soos ' n dompas |
| [00:58.71] | die kompas van duister is geyk en vervelig |
| [01:02.38] | en ek giggel oor die rockstars wat nie leer van die verlede nie |
| [01:06.20] | patrone sou selfs snaaks wees as dit nie so blerrie hartseer was nie |
| [01:10.05] | tieners kots al harder want ons het nie meer ' n houvas nie |
| [01:14.05] | ek moet glo dis moontlik |
| [01:16.95] | selfsal voel dit of ek te hoog mik |
| [01:20.86] | slag die prins wat op daai troon sit |
| [01:24.78] | ons moet glo dis moontlik |
| [01:42.92] | ek wil van liefde en koue water leef, blydskap deur die donker weef |
| [01:46.72] | ' n rustigheid ten midde van die oorlogshart beleef |
| [01:50.03] | maar ' n gewapende vrede trek nou verdraagsaam my bene en dis ' n |
| [01:53.78] | rigting wat ek eerlik vrees ek glad nie kan oorleef nie |
| [01:57.53] | en ek glimlag met my slagtande, want vriendelikheid kos niks nie |
| [02:01.10] | die illusies van my goedheid stort nou neer as ware fiksie |
| [02:04.92] | ek' s ' n dier wat bloed geproe het, en my instink is getrou |
| [02:08.63] | ek sien my vyand en sy slagaar is die diepste blou |
| [02:12.49] | daar' s gedeeltes van myself wat heeltyd sterf in die onweer |
| [02:16.48] | maar die wapens wat my opkerf is tog saggeaard en teer |
| [02:19.86] | en ek grou vir selfbeheersing en ' n houvas in die stryd, want |