| Song | Moenie |
| Artist | Theuns Jordaan |
| Album | Tjailatyd |
| Download | Image LRC TXT |
| [00:00.00] | Moenie - Theuns Jordaan |
| [00:12.61] | Written by:T. Jordaan |
| [00:25.23] | As my o hul asem terug kry |
| [00:29.59] | En my wonder oor jou stilbly |
| [00:33.38] | As my voete weer hul plek kry |
| [00:37.29] | Sal my hart van voor af rus kry |
| [00:42.31] | Waar ek ookal afdraai |
| [00:46.05] | Moenie my laat verkoop nie |
| [00:50.62] | Waar ek ookal wegdraai |
| [00:54.25] | Moenie my alleen laat loop nie |
| [01:14.87] | Mag jou seile sagte wind kry |
| [01:18.98] | En jou son se strale vol bly |
| [01:23.14] | Mag jou arms weer hul sin kry |
| [01:27.07] | En jou o se vensters heel bly |
| [01:31.86] | Waar jy ookal afdraai |
| [01:35.56] | Moenie trane oor my stort nie |
| [01:40.16] | Waar jy ookal wegdraai |
| [01:43.86] | Moenie liefde dors laat word nie |
| [00:00.00] | Moenie - Theuns Jordaan |
| [00:12.61] | Written by: T. Jordaan |