[00:00.00]Moenie - Theuns Jordaan [00:12.61]Written by:T. Jordaan [00:25.23]As my o hul asem terug kry [00:29.59]En my wonder oor jou stilbly [00:33.38]As my voete weer hul plek kry [00:37.29]Sal my hart van voor af rus kry [00:42.31]Waar ek ookal afdraai [00:46.05]Moenie my laat verkoop nie [00:50.62]Waar ek ookal wegdraai [00:54.25]Moenie my alleen laat loop nie [01:14.87]Mag jou seile sagte wind kry [01:18.98]En jou son se strale vol bly [01:23.14]Mag jou arms weer hul sin kry [01:27.07]En jou o se vensters heel bly [01:31.86]Waar jy ookal afdraai [01:35.56]Moenie trane oor my stort nie [01:40.16]Waar jy ookal wegdraai [01:43.86]Moenie liefde dors laat word nie