| [00:06.27] | Wel, ek vra nie veel nie, ek's nie een vir steel nie |
| [00:12.30] | Net 'n rondom stoep en 'n ou plaas |
| [00:15.10] | Huis en 'n kool stoof in die kombuis |
| [00:18.06] | 'N Stukkie bosveld grond, oral om my rond |
| [00:24.48] | Waar die Kudu's loop oor die 60 duim en die |
| [00:27.90] | Muskiete op 'n streep van die koue verkleim |
| [00:32.66] | Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey |
| [00:39.64] | En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie |
| [00:44.64] | Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar |
| [00:51.35] | En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan ... |
| [01:00.44] | 'N Kalahari V6, met goue jag seats |
| [01:06.59] | En 'n dik gevoerde Eland bul en 'n mak leeu wat haar dril |
| [01:11.95] | 'N Helder melkweg, wat skyn op my plek |
| [01:18.61] | Met 'n wieg stoel en 'n pen katrol |
| [01:21.58] | Op 'n rivier wat ek die babers kan lok |
| [01:26.63] | Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey |
| [01:33.52] | En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie |
| [01:38.64] | Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar |
| [01:45.56] | En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan ... |
| [02:02.97] | Gee my 'n F ... 'n F250 |
| [02:21.69] | En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie |
| [02:26.68] | Gee my 'n F ... 'n F250 |
| [02:33.62] | En 'n boere nooi wat nooit die rugby mis nie |
| [02:42.12] | Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey |
| [02:48.89] | En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie |
| [02:53.99] | Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar |
| [03:00.80] | En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan. |
| [03:05.31] |