[00:06.27] Wel, ek vra nie veel nie, ek's nie een vir steel nie [00:12.30] Net 'n rondom stoep en 'n ou plaas [00:15.10] Huis en 'n kool stoof in die kombuis [00:18.06] 'N Stukkie bosveld grond, oral om my rond [00:24.48] Waar die Kudu's loop oor die 60 duim en die [00:27.90] Muskiete op 'n streep van die koue verkleim [00:32.66] Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey [00:39.64] En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie [00:44.64] Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar [00:51.35] En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan ... [01:00.44] 'N Kalahari V6, met goue jag seats [01:06.59] En 'n dik gevoerde Eland bul en 'n mak leeu wat haar dril [01:11.95] 'N Helder melkweg, wat skyn op my plek [01:18.61] Met 'n wieg stoel en 'n pen katrol [01:21.58] Op 'n rivier wat ek die babers kan lok [01:26.63] Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey [01:33.52] En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie [01:38.64] Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar [01:45.56] En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan ... [02:02.97] Gee my 'n F ... 'n F250 [02:21.69] En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie [02:26.68] Gee my 'n F ... 'n F250 [02:33.62] En 'n boere nooi wat nooit die rugby mis nie [02:42.12] Gee my 'n F250, wat loop op Whiskey [02:48.89] En 'n 308 geweer wat nie kan mis nie [02:53.99] Bek fluit en boks kitaar, 'n lied vir elke snaar [03:00.80] En 'n konsertina wat huil onder die sekel maan. [03:05.31]