| [00:12.83] | Almal is hier, dis 'n mandjiedans |
| [00:18.02] | Die kos gepak in 'n Checkers sak |
| [00:22.94] | Gekookte eiers met Aromat |
| [00:27.90] | Kry die maag "geline", vir 'n bottel "Jag" |
| [00:32.90] | Die kinders speel in die agtergrond |
| [00:38.21] | Ouma jaag vir oupa met 'n kierie rond |
| [00:43.02] | 'n Jagermeister maak die maag gesond |
| [00:48.43] | En 'n bietjie "jam", vir 'n bitter mond |
| [00:52.02] | |
| [00:54.89] | Almal dans, almal dans |
| [00:57.18] | Kom ons doen 'n "Two-step" virrie boere |
| [01:00.67] | Met 'n sakkie hier, en 'n sakkie daar |
| [01:02.85] | Gooi die meel uit op die vloere |
| [01:05.31] | Almal dans, almal dans |
| [01:08.23] | Kom ons doen 'n tokkel deur die snare |
| [01:11.14] | Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien |
| [01:13.86] | Dis so lekker by 'n boeredans |
| [01:16.23] | |
| [01:28.99] | Slaan uit met 'n lange, op 'n boks kitaar |
| [01:34.28] | En 'n krismis wurm speel 'n boerewals |
| [01:39.30] | En die gees loop hoog in die skuur vanaand |
| [01:44.99] | Want ons dans alweer in Afrikaans |
| [01:50.36] | Die bakkies staan tot moer toe "gone" |
| [01:55.14] | Van heine en verre trek die boere saam |
| [02:00.49] | Vanaand gaan ons kuier tot die son opkom |
| [02:05.59] | Tot die honde huil, en my skoonma brom |
| [02:08.33] | |
| [02:12.33] | Almal dans, almal dans |
| [02:14.80] | Kom ons doen 'n "Two-step" virrie boere |
| [02:18.26] | Met 'n sakkie hier, en 'n sakkie daar |
| [02:20.59] | Gooi die meel uit op die vloere |
| [02:23.07] | Almal dans, almal dans |
| [02:25.70] | Kom ons doen 'n tokkel deur die snare |
| [02:28.84] | Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien |
| [02:31.41] | Dis so lekker by 'n boeredans |
| [02:34.40] | |
| [02:57.01] | Almal dans, almal dans |
| [02:59.39] | Kom ons doen 'n "Two-step" virrie boere |
| [03:02.61] | Met 'n sakkie hier, en 'n sakkie daar |
| [03:05.22] | Gooi die meel uit op die vloere |
| [03:07.40] | Almal dans, almal dans |
| [03:10.23] | Kom ons doen 'n tokkel deur die snare |
| [03:13.45] | Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien |
| [03:15.90] | Dis so lekker by 'n boeredans |
| [03:19.02] | Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien |
| [03:21.52] | Dis so lekker by 'n boeredans |
| [03:47.85] |