[00:12.83] Almal is hier, dis 'n mandjiedans [00:18.02] Die kos gepak in 'n Checkers sak [00:22.94] Gekookte eiers met Aromat [00:27.90] Kry die maag "geline", vir 'n bottel "Jag" [00:32.90] Die kinders speel in die agtergrond [00:38.21] Ouma jaag vir oupa met 'n kierie rond [00:43.02] 'n Jagermeister maak die maag gesond [00:48.43] En 'n bietjie "jam", vir 'n bitter mond [00:52.02] [00:54.89] Almal dans, almal dans [00:57.18] Kom ons doen 'n "Two-step" virrie boere [01:00.67] Met 'n sakkie hier, en 'n sakkie daar [01:02.85] Gooi die meel uit op die vloere [01:05.31] Almal dans, almal dans [01:08.23] Kom ons doen 'n tokkel deur die snare [01:11.14] Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien [01:13.86] Dis so lekker by 'n boeredans [01:16.23] [01:28.99] Slaan uit met 'n lange, op 'n boks kitaar [01:34.28] En 'n krismis wurm speel 'n boerewals [01:39.30] En die gees loop hoog in die skuur vanaand [01:44.99] Want ons dans alweer in Afrikaans [01:50.36] Die bakkies staan tot moer toe "gone" [01:55.14] Van heine en verre trek die boere saam [02:00.49] Vanaand gaan ons kuier tot die son opkom [02:05.59] Tot die honde huil, en my skoonma brom [02:08.33] [02:12.33] Almal dans, almal dans [02:14.80] Kom ons doen 'n "Two-step" virrie boere [02:18.26] Met 'n sakkie hier, en 'n sakkie daar [02:20.59] Gooi die meel uit op die vloere [02:23.07] Almal dans, almal dans [02:25.70] Kom ons doen 'n tokkel deur die snare [02:28.84] Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien [02:31.41] Dis so lekker by 'n boeredans [02:34.40] [02:57.01] Almal dans, almal dans [02:59.39] Kom ons doen 'n "Two-step" virrie boere [03:02.61] Met 'n sakkie hier, en 'n sakkie daar [03:05.22] Gooi die meel uit op die vloere [03:07.40] Almal dans, almal dans [03:10.23] Kom ons doen 'n tokkel deur die snare [03:13.45] Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien [03:15.90] Dis so lekker by 'n boeredans [03:19.02] Met 'n "rieng-tikke-tieng", ja ek kan dit sien [03:21.52] Dis so lekker by 'n boeredans [03:47.85]