Stille Waters

Stille Waters Lyrics

Song Stille Waters
Artist Laurika Rauch
Album Laurika Rauch Sing Die Liedjies Uit (Stuur Groete Aan Mannetjies Roux)
Download Image LRC TXT
[00:14.70] Jy't gesê ons liefde sal bly staan
[00:22.12] Al tuimel al die berge in die oseaan
[00:29.54] Doen vir my 'n gunsie voor jy gaan
[00:37.69] Gooi vir my 'n klippie
[00:40.37] 'n Klippie in die oseaan
[00:50.55] Wie sal ooit die liefde kan verstaan?
[00:57.10] Nader as 'n hartklop, verder as die maan
[01:05.04] Daar is 'n tyd van kom, en 'n tyd van gaan
[01:13.47] Dit het ek gelees maar
[01:15.27] Hoe sal ek dit ooit verstaan?
[01:24.85] En kyk hoe sak die sekelmaan
[01:32.73] In die stille oseaan
[01:39.86] Stille waters diepe grond
[01:46.95] Onder draai die duiwel
[01:51.10] Onder draai die duiwel rond
[01:59.87] Miskien is liefde net 'n fantasie
[02:06.98] Dis nie alles maanskyn en rose nie
[02:14.02] Jy was vir 'n rukkie aan my sy
[02:23.09] Was jy net 'n bietjie
[02:25.36] Net 'n bietjie lief vir my?
[02:36.01] Miskien is daar 'n plek vir ons twee saam
[02:42.84] Anderkant die berge van die maan
[02:49.32] En as die maan weer opkom sal ek onthou
[02:57.57] Ek was vir 'n rukkie
[03:00.69] Ook 'n bietjie lief vir jou
[03:11.59] Ek was vir 'n rukkie
[03:13.89] Ook 'n bietjie lief vir jou
[03:17.23]
[00:14.70] Jy' t ges ons liefde sal bly staan
[00:22.12] Al tuimel al die berge in die oseaan
[00:29.54] Doen vir my ' n gunsie voor jy gaan
[00:37.69] Gooi vir my ' n klippie
[00:40.37] ' n Klippie in die oseaan
[00:50.55] Wie sal ooit die liefde kan verstaan?
[00:57.10] Nader as ' n hartklop, verder as die maan
[01:05.04] Daar is ' n tyd van kom, en ' n tyd van gaan
[01:13.47] Dit het ek gelees maar
[01:15.27] Hoe sal ek dit ooit verstaan?
[01:24.85] En kyk hoe sak die sekelmaan
[01:32.73] In die stille oseaan
[01:39.86] Stille waters diepe grond
[01:46.95] Onder draai die duiwel
[01:51.10] Onder draai die duiwel rond
[01:59.87] Miskien is liefde net ' n fantasie
[02:06.98] Dis nie alles maanskyn en rose nie
[02:14.02] Jy was vir ' n rukkie aan my sy
[02:23.09] Was jy net ' n bietjie
[02:25.36] Net ' n bietjie lief vir my?
[02:36.01] Miskien is daar ' n plek vir ons twee saam
[02:42.84] Anderkant die berge van die maan
[02:49.32] En as die maan weer opkom sal ek onthou
[02:57.57] Ek was vir ' n rukkie
[03:00.69] Ook ' n bietjie lief vir jou
[03:11.59] Ek was vir ' n rukkie
[03:13.89] Ook ' n bietjie lief vir jou

YouTube Results (More on YouTube)