[00:14.70] Jy't gesĂȘ ons liefde sal bly staan [00:22.12] Al tuimel al die berge in die oseaan [00:29.54] Doen vir my 'n gunsie voor jy gaan [00:37.69] Gooi vir my 'n klippie [00:40.37] 'n Klippie in die oseaan [00:50.55] Wie sal ooit die liefde kan verstaan? [00:57.10] Nader as 'n hartklop, verder as die maan [01:05.04] Daar is 'n tyd van kom, en 'n tyd van gaan [01:13.47] Dit het ek gelees maar [01:15.27] Hoe sal ek dit ooit verstaan? [01:24.85] En kyk hoe sak die sekelmaan [01:32.73] In die stille oseaan [01:39.86] Stille waters diepe grond [01:46.95] Onder draai die duiwel [01:51.10] Onder draai die duiwel rond [01:59.87] Miskien is liefde net 'n fantasie [02:06.98] Dis nie alles maanskyn en rose nie [02:14.02] Jy was vir 'n rukkie aan my sy [02:23.09] Was jy net 'n bietjie [02:25.36] Net 'n bietjie lief vir my? [02:36.01] Miskien is daar 'n plek vir ons twee saam [02:42.84] Anderkant die berge van die maan [02:49.32] En as die maan weer opkom sal ek onthou [02:57.57] Ek was vir 'n rukkie [03:00.69] Ook 'n bietjie lief vir jou [03:11.59] Ek was vir 'n rukkie [03:13.89] Ook 'n bietjie lief vir jou [03:17.23]