[00:01.632] |
|
[00:05.698] |
Kan ek jou help verf |
[00:07.947] |
Aan die kamers van jou hart |
[00:10.668] |
Die besem vat en uitvee, |
[00:12.929] |
Al die seerkry en die smart. |
[00:15.654] |
Die krake teen die mure, |
[00:17.929] |
En die dak wat lek reg maak. |
[00:20.278] |
Dan kan my liefde dalk weer intrek, |
[00:22.884] |
En 'n rusplek daarvan maak. |
[00:26.946] |
Gee my jou hand. |
[00:31.701] |
Ek vra jou net wag |
[00:35.133] |
|
[00:35.528] |
Ek wil huil as dit reen |
[00:38.706] |
Want dan huil ek nie alleen. |
[00:43.785] |
Wil my sere vir die aarde leen |
[00:50.364] |
Ek wil huil as dit reen. |
[00:54.470] |
|
[00:55.421] |
Ek wil hui as dit reen |
[00:58.813] |
Want dan huil ek nie alleen |
[01:03.807] |
Ek glo nog steeds jy is die een. |
[01:10.447] |
Ek wil huil as dit reen |
[01:13.648] |
|
[01:16.951] |
Kan jy my hoor bid, |
[01:19.469] |
In die aande as jy slaap |
[01:22.060] |
My trane vir die hemel pos |
[01:24.270] |
Sodat hy oor jou sal waak. |
[01:26.827] |
Die reen daar teen jou ruite |
[01:29.176] |
Stuur ek sodat jy onthou. |
[01:31.732] |
Die grootste bly die liefde, |
[01:34.150] |
Jy moet leer om te vertrou. |
[01:38.223] |
Gee my jou hand, |
[01:42.949] |
Ek vra jou net wag |
[01:46.221] |
|
[01:46.784] |
Ek wil huil as dit reen |
[01:50.086] |
Want dan huil ek nie alleen |
[01:55.141] |
Wil my sere vir die aarde leen |
[02:01.639] |
Ek wil huil as dit reen |
[02:04.591] |
|
[02:06.650] |
Ek wil hui as dit reen, |
[02:10.025] |
Want dan huil ek nie alleen |
[02:15.063] |
Ek glo nog steeds jy is die een |
[02:21.635] |
Ek wil huil as dit reen |
[02:24.813] |
|
[02:28.187] |
Hoor jy my roep, |
[02:32.498] |
Waar ek in donkerte soek. |
[02:38.194] |
Glo my nou, gee my jou hart |
[02:45.289] |
|
[02:46.651] |
Ek wil huil as dit reen |
[02:50.067] |
Want dan huil ek nie alleen |
[02:55.125] |
Wil my sere vir die aarde leen |
[03:01.571] |
Ek wil huil as dit reen |
[03:05.379] |
|
[03:06.622] |
Ek wil huil as dit reen |
[03:10.081] |
Want dan huik ek nie alleen |
[03:15.084] |
Ek glo nog steeds jy is die een |
[03:21.653] |
Ek wil huil a s dit reen |