|
Ek ken 'n ou, ou liekkie van lewens wel en wee |
|
Van lank vergane skepe in die kellers van die see |
|
Die woorde is vergete en tog die dienkie dra |
|
Soos vag bekende geurties in 'n baie ou verhaal |
|
Swerwers sonder rigting |
|
Soekers wat nooit vind |
|
En eindelik was almal maar kenners van die wind |
|
Gesigte, drome, name is deur die wind verwy |
|
En waarheen daardie woorde is |
|
Sou net kind kon ry |
|
Swerwers sonder rigting |
|
Soekers wat nooit vind |
|
En eindelik was almal maar kenners van die wind |
|
Van swerwers sonder rigting, van soekers wat nooit vind |
|
En eindelik was almal maar kenners van die wind |
|
En eindelik was almal maar net kenners van die wind |
|
Kenners van die wind |