Ek ken 'n ou, ou liekkie van lewens wel en wee Van lank vergane skepe in die kellers van die see Die woorde is vergete en tog die dienkie dra Soos vag bekende geurties in 'n baie ou verhaal Swerwers sonder rigting Soekers wat nooit vind En eindelik was almal maar kenners van die wind Gesigte, drome, name is deur die wind verwy En waarheen daardie woorde is Sou net kind kon ry Swerwers sonder rigting Soekers wat nooit vind En eindelik was almal maar kenners van die wind Van swerwers sonder rigting, van soekers wat nooit vind En eindelik was almal maar kenners van die wind En eindelik was almal maar net kenners van die wind Kenners van die wind