|
Ek weet jy verdien |
|
n Man van staal |
|
Soos n Clark Kent |
|
Wat vir jou net sal |
|
Die wereld op sy skouers dra |
|
Iemand wat kan vlieg en vir jou se |
|
Ek gaan jou voete onder jou uitslaan |
|
Jy is Jy is my Lois Lane |
|
Ek is jou Superman |
|
Jou hart is veilig hier by my |
|
Ek is jou Superman |
|
Ek veg vir jou my Lois Lane |
|
Ek is jou Superman |
|
Ek kom jou red glo jy vir my? |
|
Ek is jou Superman |
|
Noem my wat jy wil |
|
Selfs Superman |
|
Ek weet verseker wat ek wil wees |
|
Die pleister vir jou |
|
Pyn en vrees |
|
Wat n wag na |
|
Jou hart kan wees |
|
n Ware man wat vir jou kan se |
|
Ek gaan jou voete onder jou uitslaan |
|
Jy is Jy is my Lois Lane |
|
Ek is jou Superman |
|
Jou hart is veilig hier by my |
|
Ek is jou Superman |
|
Ek veg vir jou my Lois Lane |
|
Ek is jou Superman |
|
Ek kom jou red glo jy vir my? |
|
Ek is jou Superman |
|
Noem my wat jy wil |
|
Selfs Superman |
|
Ek is nooit |
|
Bang vir die donker |
|
Daar is niks |
|
Wat jy hoef te vrees |
|
So slaap gerus |
|
Want vir jou my lief |
|
Sal ek Superman wees |
|
Jy is Jy is my Lois Lane |
|
Ek is jou Superman |
|
Jou hart is veilig hier by my |
|
Ek is jou Superman |
|
Ek veg vir jou my Lois Lane |
|
Ek is jou Superman |
|
Ek kom jou red glo jy vir my? |
|
Ek is jou Superman |
|
Noem my wat jy wil |
|
Selfs Supermam |