| Song | Kasteel |
| Artist | Adam |
| Album | Vir Jou Gemaak |
| Download | Image LRC TXT |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Hier is my huis | |
| die kruis wat ek dra | |
| Alles hier | |
| net vir ons | |
| in 'n droom bewaar | |
| Gebou om jou te hou | |
| Volmaakste dag vir nou | |
| Is alles in die een oomblik geleen | |
| tot die dood ons skei | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Dra dit saam met jou | |
| My liefling | |
| Net vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| wat 'n ewigheid sal hou | |
| Dis my kasteel vir jou | |
| Hier is die plek | |
| Dis waar ek wil wees | |
| Net by jou | |
| Dis net vir jou | |
| wat ek alles gee | |
| Gee my jou hand | |
| waarmee ek beloof | |
| om by jou te bly | |
| dis my ewigheid | |
| tot die dood ons skei | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Dra dit saam met jou | |
| My liefling | |
| Net vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| wat 'n ewigheid sal hou | |
| Dis my kasteel vir jou | |
| Gee my 'n bietjie meer van jou | |
| (gee my 'n bietjie meer van jou) | |
| 'n tyd wat jy nooit sal berou | |
| (iets wat jy altyd sal onthou) | |
| As jy hierdie kans sien | |
| om nie te gaan nie | |
| sal ek jou die sleutels gee | |
| En vir jou vir ewig sê | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Dra dit saam met jou | |
| My liefling | |
| Net vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| wat 'n ewigheid sal hou | |
| Dis my kasteel vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Dra dit saam met jou | |
| My liefling | |
| Net vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| wat 'n ewigheid sal hou | |
| Dis my kasteel vir jou | |
| Dis my kasteel vir jou |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Hier is my huis | |
| die kruis wat ek dra | |
| Alles hier | |
| net vir ons | |
| in ' n droom bewaar | |
| Gebou om jou te hou | |
| Volmaakste dag vir nou | |
| Is alles in die een oomblik geleen | |
| tot die dood ons skei | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Dra dit saam met jou | |
| My liefling | |
| Net vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| wat ' n ewigheid sal hou | |
| Dis my kasteel vir jou | |
| Hier is die plek | |
| Dis waar ek wil wees | |
| Net by jou | |
| Dis net vir jou | |
| wat ek alles gee | |
| Gee my jou hand | |
| waarmee ek beloof | |
| om by jou te bly | |
| dis my ewigheid | |
| tot die dood ons skei | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Dra dit saam met jou | |
| My liefling | |
| Net vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| wat ' n ewigheid sal hou | |
| Dis my kasteel vir jou | |
| Gee my ' n bietjie meer van jou | |
| gee my ' n bietjie meer van jou | |
| ' n tyd wat jy nooit sal berou | |
| iets wat jy altyd sal onthou | |
| As jy hierdie kans sien | |
| om nie te gaan nie | |
| sal ek jou die sleutels gee | |
| En vir jou vir ewig s | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Dra dit saam met jou | |
| My liefling | |
| Net vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| wat ' n ewigheid sal hou | |
| Dis my kasteel vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Dra dit saam met jou | |
| My liefling | |
| Net vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| wat ' n ewigheid sal hou | |
| Dis my kasteel vir jou | |
| Dis my kasteel vir jou |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Hier is my huis | |
| die kruis wat ek dra | |
| Alles hier | |
| net vir ons | |
| in ' n droom bewaar | |
| Gebou om jou te hou | |
| Volmaakste dag vir nou | |
| Is alles in die een oomblik geleen | |
| tot die dood ons skei | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Dra dit saam met jou | |
| My liefling | |
| Net vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| wat ' n ewigheid sal hou | |
| Dis my kasteel vir jou | |
| Hier is die plek | |
| Dis waar ek wil wees | |
| Net by jou | |
| Dis net vir jou | |
| wat ek alles gee | |
| Gee my jou hand | |
| waarmee ek beloof | |
| om by jou te bly | |
| dis my ewigheid | |
| tot die dood ons skei | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Dra dit saam met jou | |
| My liefling | |
| Net vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| wat ' n ewigheid sal hou | |
| Dis my kasteel vir jou | |
| Gee my ' n bietjie meer van jou | |
| gee my ' n bietjie meer van jou | |
| ' n tyd wat jy nooit sal berou | |
| iets wat jy altyd sal onthou | |
| As jy hierdie kans sien | |
| om nie te gaan nie | |
| sal ek jou die sleutels gee | |
| En vir jou vir ewig s | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Dra dit saam met jou | |
| My liefling | |
| Net vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| wat ' n ewigheid sal hou | |
| Dis my kasteel vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| Dra dit saam met jou | |
| My liefling | |
| Net vir jou | |
| Ek gee een kasteel vir jou | |
| wat ' n ewigheid sal hou | |
| Dis my kasteel vir jou | |
| Dis my kasteel vir jou |