| Song | By Die See |
| Artist | Henru |
| Album | By Die See |
| Download | Image LRC TXT |
| 作词 : Cornelis Janse Uys van Dyk/Hendrik Wilhelm Warmenhoven/William Henru Ekkerd | |
| 作曲 : Cornelis Janse Uys van Dyk/Hendrik Wilhelm Warmenhoven/William Henru Ekkerd | |
| Jy het so hard probeer | |
| Als vreemd kan ons weer oorleef Jy het my oopgeskeur | |
| Strome sonlig op my keel | |
| Golwe breek my stem is seer Heer hoe voel dit as U so sweef? Hoor my ekʼs op my knieë | |
| Help my leer | |
| Ek moet luister as jy praat | |
| Dit is dalk beter raad | |
| As om elke liewe aand | |
| My hart te soek op straat | |
| Jy sê dis beter nou, ek glo nie | |
| Ek het my hart verloor hier | |
| Maar ek sal nie treur nie want jyʼs Nooit hartseer by die see nie | |
| As ek tyd kon leen | |
| Dis een week aan en ons is klaar vervreemd Dis wat gebeur as jy jou trots opgee | |
| En oorkompenseer | |
| Ek dog dan tyd sal leer? | |
| Ek was verkeerd | |
| Ek moet luister as jy praat Dit is dalk beter raad | |
| As om elke liewe aand My hart te soek op straat | |
| Jy sê dis beter nou, ek glo nie | |
| Ek het my hart verloor hier | |
| Maar ek sal nie treur nie want jyʼs Nooit hartseer by die see nie |
| zuo ci : Cornelis Janse Uys van Dyk Hendrik Wilhelm Warmenhoven William Henru Ekkerd | |
| zuo qu : Cornelis Janse Uys van Dyk Hendrik Wilhelm Warmenhoven William Henru Ekkerd | |
| Jy het so hard probeer | |
| Als vreemd kan ons weer oorleef Jy het my oopgeskeur | |
| Strome sonlig op my keel | |
| Golwe breek my stem is seer Heer hoe voel dit as U so sweef? Hoor my ek s op my knie | |
| Help my leer | |
| Ek moet luister as jy praat | |
| Dit is dalk beter raad | |
| As om elke liewe aand | |
| My hart te soek op straat | |
| Jy s dis beter nou, ek glo nie | |
| Ek het my hart verloor hier | |
| Maar ek sal nie treur nie want jy s Nooit hartseer by die see nie | |
| As ek tyd kon leen | |
| Dis een week aan en ons is klaar vervreemd Dis wat gebeur as jy jou trots opgee | |
| En oorkompenseer | |
| Ek dog dan tyd sal leer? | |
| Ek was verkeerd | |
| Ek moet luister as jy praat Dit is dalk beter raad | |
| As om elke liewe aand My hart te soek op straat | |
| Jy s dis beter nou, ek glo nie | |
| Ek het my hart verloor hier | |
| Maar ek sal nie treur nie want jy s Nooit hartseer by die see nie |
| zuò cí : Cornelis Janse Uys van Dyk Hendrik Wilhelm Warmenhoven William Henru Ekkerd | |
| zuò qǔ : Cornelis Janse Uys van Dyk Hendrik Wilhelm Warmenhoven William Henru Ekkerd | |