| Ons hande Raak in Kerkstraat | |
| Die trap van die gallery | |
| Ek is lief vir jou vir n honderd jaar | |
| Ver van verby | |
| Daars n hond op die pad lief | |
| Dood gery | |
| Ek wil jou se daarvan | |
| Dalk iets maak daarvan | |
| Maar jy is ver langs my | |
| Herineringe selde | |
| Daar is min om aan te hou | |
| Soek jou hier vir n honderd jaar | |
| Soos in nou | |
| Eks gewond soos n muldsteek as ek see toe ry | |
| Ek moes jou se daarvan | |
| Dalk iets maak daarvan... | |
| Maar jys ver langs my | |
| Onder die boom en die besies | |
| Die skaduwee weer getuig | |
| Was ek lief vir jou vir n honderd jaar | |
| En jy vir my | |
| Jy weet eks nie bang nie | |
| Ek staan vir jou | |
| As die dood in die wind galop | |
| Is jy daarop | |
| RAP |