| Song | Ek Mis Jou |
| Artist | Die Heuwels Fantasties |
| Artist | Tarryn Lamb |
| Album | 2021 |
| Download | Image LRC TXT |
| Elke dag raak net elke dag | |
| Ek kan deur jou sien | |
| Staar na die muur | |
| Maar niks wys nie | |
| Kaalvoet meisie op die rotse | |
| Drink warm bier | |
| Langs die koue Kaapse see | |
| Maar niks wys nie | |
| Jy was die een wat gesê het ons is verewig | |
| Ek het gedink jy sal my mis as ek weg is | |
| Ek het jou probeer af was maar ruik jou nogsteeds aan my klere | |
| Ek ruik jou nogsteeds aan my klere | |
| Ek mis jou as ek moeg is | |
| As ek sleg voel | |
| As ek opstaan | |
| Ek mis jou | |
| Ek mis jou as ek koud kry | |
| As dit warm is | |
| As ek wyn drink | |
| Ek mis jou | |
| Ek mis jou | |
| Net een voet voor die ander een | |
| Meer seer as die ander een | |
| Ek dra myself deur al die donderweer | |
| Een voet voor die ander een | |
| Net een voet voor die ander een | |
| Ek dra myself deur al die donderweer | |
| Al die donderweer | |
| Ek mis jou as ek wakker word in 'n vreemde plek | |
| Met niks rondom my nie | |
| Nie vir myle nie | |
| Ek mis jou as ek in die bad lê | |
| Met voëltjies wat hartseer net buite die badkamer venster fluit | |
| Ek mis jou as ek op die bank lê en wonder of jy na my instagram stories kyk | |
| Jy was die een wat gesê het ons is verewig | |
| Ek het gedink jy sou my mis as ek weg is | |
| Jou probeer af was maar ruik jou nogsteeds aan my klere | |
| Ek ruik jou aan my klere | |
| Ek mis jou as ek moeg is | |
| As ek sleg voel | |
| As ek opstaan | |
| Ek mis jou | |
| Ek mis jou as ek koud kry | |
| As dit warm is | |
| As ek wyn drink | |
| Ek mis jou | |
| Ek mis jou | |
| Ek mis jou as ek moeg is | |
| As ek sleg voel | |
| As ek opstaan | |
| Ek mis jou | |
| As ek toustaan | |
| As ek party | |
| As ek ver ry | |
| Ek mis jou as ek koud kry | |
| As dit warm is | |
| As ek wyn drink | |
| Ek mis jou | |
| Ek mis jou | |
| Net een voet voor die ander een | |
| Meer seer as die ander een | |
| Ek dra myself deur al die donderweer | |
| Een voet voor die ander een | |
| Net een voet voor die ander een | |
| Ek dra myself deur al die donderweer | |
| Al die donderweer | |
| Al die donderweer |
| Elke dag raak net elke dag | |
| Ek kan deur jou sien | |
| Staar na die muur | |
| Maar niks wys nie | |
| Kaalvoet meisie op die rotse | |
| Drink warm bier | |
| Langs die koue Kaapse see | |
| Maar niks wys nie | |
| Jy was die een wat ges het ons is verewig | |
| Ek het gedink jy sal my mis as ek weg is | |
| Ek het jou probeer af was maar ruik jou nogsteeds aan my klere | |
| Ek ruik jou nogsteeds aan my klere | |
| Ek mis jou as ek moeg is | |
| As ek sleg voel | |
| As ek opstaan | |
| Ek mis jou | |
| Ek mis jou as ek koud kry | |
| As dit warm is | |
| As ek wyn drink | |
| Ek mis jou | |
| Ek mis jou | |
| Net een voet voor die ander een | |
| Meer seer as die ander een | |
| Ek dra myself deur al die donderweer | |
| Een voet voor die ander een | |
| Net een voet voor die ander een | |
| Ek dra myself deur al die donderweer | |
| Al die donderweer | |
| Ek mis jou as ek wakker word in ' n vreemde plek | |
| Met niks rondom my nie | |
| Nie vir myle nie | |
| Ek mis jou as ek in die bad l | |
| Met vo ltjies wat hartseer net buite die badkamer venster fluit | |
| Ek mis jou as ek op die bank l en wonder of jy na my instagram stories kyk | |