| ELEKTRIESE KIND | |
| elektriese kind, ek is brawer as wat jy dink | |
| ek het dan saam my broers geloop tot by die verste verste punt | |
| dit was baie naby aan jou | |
| oh die winde kan my waai | |
| hel ek sweer ek sal hier lê | |
| geen watertong sal my kan sluk nie | |
| geen wederkoms kan my ruk nie | |
| nie as jy langs my sit nie | |
| sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop | |
| jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop, my oė klop | |
| ja, jy kan my lewendig skok | |
| elektriese kind, ja vir jou is ek nie bang nie | |
| hierdie bibber hou nie lank nie | |
| dis net die hakkel in my long | |
| dit mag dalk lyk asof ek snik | |
| wel ek verseker jou dis nie dit nie, dis nie dit nie | |
| sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop | |
| jy kan die kersfeesliggies deur my oë klop, my oë klop | |
| ja, jy kan my lewendig skok | |
| jou kop wil op my bors | |
| dis 'n dodelike om jou | |
| kop op my bors | |
| dis 'n dodelike om jou | |
| kop op my bors | |
| dis 'n dodelike om jou | |
| kop op my bors | |
| dis 'n dodelike kom! |
| ELEKTRIESE KIND | |
| elektriese kind, ek is brawer as wat jy dink | |
| ek het dan saam my broers geloop tot by die verste verste punt | |
| dit was baie naby aan jou | |
| oh die winde kan my waai | |
| hel ek sweer ek sal hier l | |
| geen watertong sal my kan sluk nie | |
| geen wederkoms kan my ruk nie | |
| nie as jy langs my sit nie | |
| sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop | |
| jy kan die kersfeesliggies deur my o klop, my o klop | |
| ja, jy kan my lewendig skok | |
| elektriese kind, ja vir jou is ek nie bang nie | |
| hierdie bibber hou nie lank nie | |
| dis net die hakkel in my long | |
| dit mag dalk lyk asof ek snik | |
| wel ek verseker jou dis nie dit nie, dis nie dit nie | |
| sit jy net daai vinger elke nou en dan op my voorkop | |
| jy kan die kersfeesliggies deur my o klop, my o klop | |
| ja, jy kan my lewendig skok | |
| jou kop wil op my bors | |
| dis ' n dodelike om jou | |
| kop op my bors | |
| dis ' n dodelike om jou | |
| kop op my bors | |
| dis ' n dodelike om jou | |
| kop op my bors | |
| dis ' n dodelike kom! |