| BLOMPATRONE | |
| ra my terug my lief en bly | |
| Bly by my by praat in ons oue eie taal | |
| Wanneer laas was jy kaal? | |
| Salf my voorkop | |
| Byt my wang | |
| Laat my arms by die bed af hang | |
| Dreig die liefde uit my keel | |
| Steek dit weg as jy dit steel | |
| Ons slaan ʼn tent op my bed op | |
| Ons hou die blompatrone dop | |
| As die son deur die laken skyn | |
| Sê net weer jy's lief vir my | |
| Die siekte gaan my onder kry | |
| Maar my liggie sal skyn | |
| Ek kan sien ons het al twee iets hier verloor | |
| Maar jy kan my jas leen | |
| Sit jou bors net teen my oor | |
| Ek sal ʼn ster vir jou gaan vang | |
| As die sterre laag kom hang | |
| Jy kan dit opsit in ons huis | |
| Dit kan saam met die sonbesies, saam met die yskas suis |
| BLOMPATRONE | |
| ra my terug my lief en bly | |
| Bly by my by praat in ons oue eie taal | |
| Wanneer laas was jy kaal? | |
| Salf my voorkop | |
| Byt my wang | |
| Laat my arms by die bed af hang | |
| Dreig die liefde uit my keel | |
| Steek dit weg as jy dit steel | |
| Ons slaan tent op my bed op | |
| Ons hou die blompatrone dop | |
| As die son deur die laken skyn | |
| S net weer jy' s lief vir my | |
| Die siekte gaan my onder kry | |
| Maar my liggie sal skyn | |
| Ek kan sien ons het al twee iets hier verloor | |
| Maar jy kan my jas leen | |
| Sit jou bors net teen my oor | |
| Ek sal ster vir jou gaan vang | |
| As die sterre laag kom hang | |
| Jy kan dit opsit in ons huis | |
| Dit kan saam met die sonbesies, saam met die yskas suis |
| BLOMPATRONE | |
| ra my terug my lief en bly | |
| Bly by my by praat in ons oue eie taal | |
| Wanneer laas was jy kaal? | |
| Salf my voorkop | |
| Byt my wang | |
| Laat my arms by die bed af hang | |
| Dreig die liefde uit my keel | |
| Steek dit weg as jy dit steel | |
| Ons slaan tent op my bed op | |
| Ons hou die blompatrone dop | |
| As die son deur die laken skyn | |
| S net weer jy' s lief vir my | |
| Die siekte gaan my onder kry | |
| Maar my liggie sal skyn | |
| Ek kan sien ons het al twee iets hier verloor | |
| Maar jy kan my jas leen | |
| Sit jou bors net teen my oor | |
| Ek sal ster vir jou gaan vang | |
| As die sterre laag kom hang | |
| Jy kan dit opsit in ons huis | |
| Dit kan saam met die sonbesies, saam met die yskas suis |