| Song | Kulkuns |
| Artist | Bittereinder |
| Artist | Chris Chameleon |
| Album | Die dinkdansmasjien |
| Download | Image LRC TXT |
| dis kulkuns, meisie, hy's 'n woordesmous | |
| hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous | |

| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| ek't 'n seemonster verdrink en hom laat sink in 'n tsunami | |
| in die kloosters van die Ooste het ek geleer van origami | |
| in die Russiese winter het ek met wolwe gestoei | |
| met my rewolwer het ek al 22 cowboys laat bloei | |
| ek was 'n sluipmoordenaar in Suid-Amerika in die tagtigs | |
| en 'n slipdraer by Fyodor Dostoevsky se begrafnis | |
| ek't al liedjies gesing saam met Chris Chameleon | |
| en in Holland langs die see van 'n toring afgespring | |
| ek het meerminne bemin in Skandinawiese waters | |
| en in Granada gedraai met die fraai Flamenco dansers | |
| in Kanada se baaie het ek salm met die palm gevang | |
| en groot sesse gemoer van Muralitharan met een hand | |
| in Nieu Seeland se reënwoud het ek Kiwi's gejag | |
| en ek het al grappies gemaak wat Corné en Twakkie laat lag | |
| maar na al my avonture moet ek nou doodeerlik sê | |
| jy's mooier as dit alles, dis vir jou wat ek wil hê | |
| dis kulkuns, meisie, hy's 'n woordesmous | |
| hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous | |
| dis kulkuns, meisie, hy's 'n woordesmous | |
| hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous | |
| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| (Chris Chameleon) jy is die begin van | |
| alles sedert die einde van my vorige bestaan | |
| wat nou oneindig ver weg voel sedert die dag | |
| wat jy aan die tralies van my hart kom raak het | |
| dis nie regtig my styl nie my maar ek | |
| voel my onteenseglik genoop om jou te besing | |
| met my hele wese te bemin en as ek mag te be-tas | |
| en ek sal jou nooit laat gaan nie as ek jou net eers vas kan hou | |
| want ek weet nou hoekom ek hier geplaas is | |
| in 'n wêreld waar alles net 'n geroesemoes en 'n geraas is | |
| sodat my lot met joune verstrengel kon raak | |
| en dit alles oplaas vir die eerste keer sin kon maak | |
| een volledige geheel twee lewens word een | |
| saam teen die wêreld daarbuite... watter wêreld? | |
| daar is geen ander wêreld nie, net die een waarin ek my met jou bevind | |
| ek sien en ek hoor en ek weet van geen ander nie | |
| en niemand en niks kan dit ooit verander nie | |
| want dis net jy en ek en ek en jy | |
| dis kulkuns, meisie, hy's 'n woordesmous | |
| hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous | |
| dis kulkuns, meisie, hy's 'n woordesmous | |
| hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous | |
| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| ai, meisiekind, as jy maar net vir jouself kon dink | |
| die man se woorde het minder inhoud as die wind | |
| hy rek sy bek, maar hy's net 'n wolf wat verslind | |
| hy sit sy hoed so eenkant toe, maar eieroem stink | |

| hy sit sy hoed so eenkant toe, maar eieroem stink |
| dis kulkuns, meisie, hy' s ' n woordesmous | |
| hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous | |
| dis kulkuns, meisie, hy' s ' n woordesmous | |
| hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous | |
| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| ek' t ' n seemonster verdrink en hom laat sink in ' n tsunami | |
| in die kloosters van die Ooste het ek geleer van origami | |
| in die Russiese winter het ek met wolwe gestoei | |
| met my rewolwer het ek al 22 cowboys laat bloei | |
| ek was ' n sluipmoordenaar in Suid-Amerika in die tagtigs | |
| en ' n slipdraer by Fyodor Dostoevsky se begrafnis | |
| ek' t al liedjies gesing saam met Chris Chameleon | |
| en in Holland langs die see van ' n toring afgespring | |
| ek het meerminne bemin in Skandinawiese waters | |
| en in Granada gedraai met die fraai Flamenco dansers | |
| in Kanada se baaie het ek salm met die palm gevang | |
| en groot sesse gemoer van Muralitharan met een hand | |
| in Nieu Seeland se re nwoud het ek Kiwi' s gejag | |
| en ek het al grappies gemaak wat Corn en Twakkie laat lag | |
| maar na al my avonture moet ek nou doodeerlik s | |
| jy' s mooier as dit alles, dis vir jou wat ek wil h | |

| Chris Chameleon jy is die begin van | |
| alles sedert die einde van my vorige bestaan | |
| wat nou oneindig ver weg voel sedert die dag | |
| wat jy aan die tralies van my hart kom raak het | |
| dis nie regtig my styl nie my maar ek | |
| voel my onteenseglik genoop om jou te besing | |
| met my hele wese te bemin en as ek mag te be-tas | |
| en ek sal jou nooit laat gaan nie as ek jou net eers vas kan hou | |
| want ek weet nou hoekom ek hier geplaas is | |
| in ' n w reld waar alles net ' n geroesemoes en ' n geraas is | |
| sodat my lot met joune verstrengel kon raak | |
| en dit alles oplaas vir die eerste keer sin kon maak | |
| een volledige geheel twee lewens word een | |
| saam teen die w reld daarbuite. . . watter w reld? | |
| daar is geen ander w reld nie, net die een waarin ek my met jou bevind | |
| ek sien en ek hoor en ek weet van geen ander nie | |
| en niemand en niks kan dit ooit verander nie | |
| want dis net jy en ek en ek en jy | |
| dis kulkuns, meisie, hy' s ' n woordesmous | |
| hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous | |
| dis kulkuns, meisie, hy' s ' n woordesmous | |
| hy lag nou in sy mou in terwyl hy jou hart wegflous | |
| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| Dis kulkuns | |
| ai, meisiekind, as jy maar net vir jouself kon dink | |
| die man se woorde het minder inhoud as die wind | |
| hy rek sy bek, maar hy' s net ' n wolf wat verslind | |