Ek Wil Huil As Dit Reen

Song Ek Wil Huil As Dit Reen
Artist Elizma Theron
Album Oppad Na Jou

Lyrics

[00:01.632]
[00:05.698] Kan ek jou help verf
[00:07.947] Aan die kamers van jou hart
[00:10.668] Die besem vat en uitvee,
[00:12.929] Al die seerkry en die smart.
[00:15.654] Die krake teen die mure,
[00:17.929] En die dak wat lek reg maak.
[00:20.278] Dan kan my liefde dalk weer intrek,
[00:22.884] En 'n rusplek daarvan maak.
[00:26.946] Gee my jou hand.
[00:31.701] Ek vra jou net wag
[00:35.133]
[00:35.528] Ek wil huil as dit reen
[00:38.706] Want dan huil ek nie alleen.
[00:43.785] Wil my sere vir die aarde leen
[00:50.364] Ek wil huil as dit reen.
[00:54.470]
[00:55.421] Ek wil hui as dit reen
[00:58.813] Want dan huil ek nie alleen
[01:03.807] Ek glo nog steeds jy is die een.
[01:10.447] Ek wil huil as dit reen
[01:13.648]
[01:16.951] Kan jy my hoor bid,
[01:19.469] In die aande as jy slaap
[01:22.060] My trane vir die hemel pos
[01:24.270] Sodat hy oor jou sal waak.
[01:26.827] Die reen daar teen jou ruite
[01:29.176] Stuur ek sodat jy onthou.
[01:31.732] Die grootste bly die liefde,
[01:34.150] Jy moet leer om te vertrou.
[01:38.223] Gee my jou hand,
[01:42.949] Ek vra jou net wag
[01:46.221]
[01:46.784] Ek wil huil as dit reen
[01:50.086] Want dan huil ek nie alleen
[01:55.141] Wil my sere vir die aarde leen
[02:01.639] Ek wil huil as dit reen
[02:04.591]
[02:06.650] Ek wil hui as dit reen,
[02:10.025] Want dan huil ek nie alleen
[02:15.063] Ek glo nog steeds jy is die een
[02:21.635] Ek wil huil as dit reen
[02:24.813]
[02:28.187] Hoor jy my roep,
[02:32.498] Waar ek in donkerte soek.
[02:38.194] Glo my nou, gee my jou hart
[02:45.289]
[02:46.651] Ek wil huil as dit reen
[02:50.067] Want dan huil ek nie alleen
[02:55.125] Wil my sere vir die aarde leen
[03:01.571] Ek wil huil as dit reen
[03:05.379]
[03:06.622] Ek wil huil as dit reen
[03:10.081] Want dan huik ek nie alleen
[03:15.084] Ek glo nog steeds jy is die een
[03:21.653] Ek wil huil a s dit reen