| Song | Brood |
| Artist | Laurika Rauch |
| Album | ***********-En-Tien! |
| Download | Image LRC TXT |
| Vanoggend toe ek opstaan | |
| het die radio gesê | |
| dat die prys van brood moet laag bly | |
| die wêreld moet kos hê | |
| Een glas wyn saam met vriende | |
| kan die hart sy vreugde bied | |
| Maar daar's min wat 'n mens so goed verstaan | |
| soos 'n hartseer liefdeslied | |
| En ek sien jou sit daar by die straatkafee | |
| net jy alleen | |
| 'n Kelner gee sy glimlag | |
| maar die wolke bring weer reën | |
| 'n Stad vol mense om jou | |
| wat haastig heen beweeg | |
| Maar vir jou het die wêreld stil gaan staan | |
| jou hart is koud en leeg | |
| Ek gee vir jou 'n brood | |
| as jy honger na my kyk | |
| Ek gee vir jou my hand | |
| as jy 'n bietjie eensaam lyk | |
| Ek gee vir jou 'n smile | |
| as daar 'n traan oor jou wange loop | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| Vanoggend toe ek opstaan | |
| het die radio voorspel | |
| dat die tyd op aarde min raak | |
| jy moet jou ma-hulle bel | |
| Om te lag is medisyne | |
| wat die hart sy voedsel bied | |
| Maar daar's min op hierdie aarde | |
| soos 'n goeie liefdeslied | |
| Ek gee vir jou 'n brood | |
| as jy honger na my kyk | |
| Ek gee vir jou my hand | |
| as jy 'n bietjie eensaam lyk | |
| Ek gee vir jou 'n smile | |
| as daar 'n traan oor jou wange loop | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| en ek sien jou stap daar | |
| tussen die duiwe in die stad | |
| alleen met jou gedagtes | |
| jou hart in jou hemp se sak | |
| Dit lyk soos in 'n movie | |
| net die musiek wat eintlik kort | |
| Maar hier is vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| Ek gee vir jou 'n brood | |
| as jy honger na my kyk | |
| Ek gee vir jou my hand | |
| as jy 'n bietjie eensaam lyk | |
| Ek gee vir jou 'n smile | |
| as daar 'n traan oor jou wange loop | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| Ek gee vir jou 'n brood | |
| as jy honger na my kyk | |
| Ek gee vir jou my hand | |
| as jy 'n bietjie eensaam lyk | |
| Ek gee vir jou 'n smile | |
| as daar 'n traan oor jou wange loop | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood |
| Vanoggend toe ek opstaan | |
| het die radio ges | |
| dat die prys van brood moet laag bly | |
| die w reld moet kos h | |
| Een glas wyn saam met vriende | |
| kan die hart sy vreugde bied | |
| Maar daar' s min wat ' n mens so goed verstaan | |
| soos ' n hartseer liefdeslied | |
| En ek sien jou sit daar by die straatkafee | |
| net jy alleen | |
| ' n Kelner gee sy glimlag | |
| maar die wolke bring weer re n | |
| ' n Stad vol mense om jou | |
| wat haastig heen beweeg | |
| Maar vir jou het die w reld stil gaan staan | |
| jou hart is koud en leeg | |
| Ek gee vir jou ' n brood | |
| as jy honger na my kyk | |
| Ek gee vir jou my hand | |
| as jy ' n bietjie eensaam lyk | |
| Ek gee vir jou ' n smile | |
| as daar ' n traan oor jou wange loop | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| Vanoggend toe ek opstaan | |
| het die radio voorspel | |
| dat die tyd op aarde min raak | |
| jy moet jou ma-hulle bel | |
| Om te lag is medisyne | |
| wat die hart sy voedsel bied | |
| Maar daar' s min op hierdie aarde | |
| soos ' n goeie liefdeslied | |
| Ek gee vir jou ' n brood | |
| as jy honger na my kyk | |
| Ek gee vir jou my hand | |
| as jy ' n bietjie eensaam lyk | |
| Ek gee vir jou ' n smile | |
| as daar ' n traan oor jou wange loop | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| en ek sien jou stap daar | |
| tussen die duiwe in die stad | |
| alleen met jou gedagtes | |
| jou hart in jou hemp se sak | |
| Dit lyk soos in ' n movie | |
| net die musiek wat eintlik kort | |
| Maar hier is vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| Ek gee vir jou ' n brood | |
| as jy honger na my kyk | |
| Ek gee vir jou my hand | |
| as jy ' n bietjie eensaam lyk | |
| Ek gee vir jou ' n smile | |
| as daar ' n traan oor jou wange loop | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| Ek gee vir jou ' n brood | |
| as jy honger na my kyk | |
| Ek gee vir jou my hand | |
| as jy ' n bietjie eensaam lyk | |
| Ek gee vir jou ' n smile | |
| as daar ' n traan oor jou wange loop | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood |
| Vanoggend toe ek opstaan | |
| het die radio ges | |
| dat die prys van brood moet laag bly | |
| die w reld moet kos h | |
| Een glas wyn saam met vriende | |
| kan die hart sy vreugde bied | |
| Maar daar' s min wat ' n mens so goed verstaan | |
| soos ' n hartseer liefdeslied | |
| En ek sien jou sit daar by die straatkafee | |
| net jy alleen | |
| ' n Kelner gee sy glimlag | |
| maar die wolke bring weer re n | |
| ' n Stad vol mense om jou | |
| wat haastig heen beweeg | |
| Maar vir jou het die w reld stil gaan staan | |
| jou hart is koud en leeg | |
| Ek gee vir jou ' n brood | |
| as jy honger na my kyk | |
| Ek gee vir jou my hand | |
| as jy ' n bietjie eensaam lyk | |
| Ek gee vir jou ' n smile | |
| as daar ' n traan oor jou wange loop | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| Vanoggend toe ek opstaan | |
| het die radio voorspel | |
| dat die tyd op aarde min raak | |
| jy moet jou ma-hulle bel | |
| Om te lag is medisyne | |
| wat die hart sy voedsel bied | |
| Maar daar' s min op hierdie aarde | |
| soos ' n goeie liefdeslied | |
| Ek gee vir jou ' n brood | |
| as jy honger na my kyk | |
| Ek gee vir jou my hand | |
| as jy ' n bietjie eensaam lyk | |
| Ek gee vir jou ' n smile | |
| as daar ' n traan oor jou wange loop | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| en ek sien jou stap daar | |
| tussen die duiwe in die stad | |
| alleen met jou gedagtes | |
| jou hart in jou hemp se sak | |
| Dit lyk soos in ' n movie | |
| net die musiek wat eintlik kort | |
| Maar hier is vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| Ek gee vir jou ' n brood | |
| as jy honger na my kyk | |
| Ek gee vir jou my hand | |
| as jy ' n bietjie eensaam lyk | |
| Ek gee vir jou ' n smile | |
| as daar ' n traan oor jou wange loop | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| Ek gee vir jou ' n brood | |
| as jy honger na my kyk | |
| Ek gee vir jou my hand | |
| as jy ' n bietjie eensaam lyk | |
| Ek gee vir jou ' n smile | |
| as daar ' n traan oor jou wange loop | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood | |
| en ek gee vir jou my woorde | |
| dis my daaglikse brood |