Ek Is Ryk

Ek Is Ryk Lyrics

Song Ek Is Ryk
Artist Adam Tas
Artist Stella
Album Sit Kêrels
Download Image LRC TXT
[00:09.05] Sien die stofpad van my siel ek is moeg ek is droog ek is klaar
[00:18.73] Die dag was lank die son bly hoog net ‘n reënwolk en als laat bedaar
[00:27.40] Dan sien ek jou staan
[00:31.83] En alles word stil
[00:38.00] Die windpomp draai sy lemme flou maar die water het lank reeds gestop
[00:47.71] Die wind bly teister hou aan draai sy gefluister sit vas in my kop
[00:55.64] Dan sien ek jou staan
[01:00.63] En alles word stil
[01:06.01] Deur die skroei van die son deur die wind
[01:11.11] Jou liefde maak my soos ‘n kind
[01:15.65] Ek is ryk want jy het my lief
[01:19.92] O ek is ryk
[01:25.22] Deur die kaalheid van droogte deur vuur
[01:30.34] Dan weet ek nog steeds jy is hier
[01:34.95] Ek is ryk want jy het my lief
[01:39.21] O ek is ryk
[01:54.72] Ek vind my rus hier in jou koelte jou stoep my bestemming van vrede
[02:04.21] Jy vat my hand kyk in my oë en ek weet als sal uitwerk
[02:11.60] Ons Vader sal sorg deur die skroei van die son deur die wind
[02:18.46] Jou liefde maak my soos ‘n kind
[02:22.81] Ek is ryk want jy het my lief
[02:27.21] O ek is ryk
[02:32.46] Deur die kaalheid van droogte deur vuur
[02:37.45] Dan weet ek nog steeds jy is hier
[02:42.00] Ek is ryk want jy het my lief
[02:46.49] O ek is ryk
[02:56.66] Ooh jou liefde gee my krag
[03:08.70] Jou lig verdryf die nag wat weer kommer wil bring
[03:20.80] Ek vind my rus hier in jou koelte jou stoep my bestemming van vrede
[03:30.45] Jy vat my hand kyk in my oë en ek weet als sal uitwerk
[03:37.96] Ons Vader sal sorg
[00:09.05] Sien die stofpad van my siel ek is moeg ek is droog ek is klaar
[00:18.73] Die dag was lank die son bly hoog net ' n re nwolk en als laat bedaar
[00:27.40] Dan sien ek jou staan
[00:31.83] En alles word stil
[00:38.00] Die windpomp draai sy lemme flou maar die water het lank reeds gestop
[00:47.71] Die wind bly teister hou aan draai sy gefluister sit vas in my kop
[00:55.64] Dan sien ek jou staan
[01:00.63] En alles word stil
[01:06.01] Deur die skroei van die son deur die wind
[01:11.11] Jou liefde maak my soos ' n kind
[01:15.65] Ek is ryk want jy het my lief
[01:19.92] O ek is ryk
[01:25.22] Deur die kaalheid van droogte deur vuur
[01:30.34] Dan weet ek nog steeds jy is hier
[01:34.95] Ek is ryk want jy het my lief
[01:39.21] O ek is ryk
[01:54.72] Ek vind my rus hier in jou koelte jou stoep my bestemming van vrede
[02:04.21] Jy vat my hand kyk in my o en ek weet als sal uitwerk
[02:11.60] Ons Vader sal sorg deur die skroei van die son deur die wind
[02:18.46] Jou liefde maak my soos ' n kind
[02:22.81] Ek is ryk want jy het my lief
[02:27.21] O ek is ryk
[02:32.46] Deur die kaalheid van droogte deur vuur
[02:37.45] Dan weet ek nog steeds jy is hier
[02:42.00] Ek is ryk want jy het my lief
[02:46.49] O ek is ryk
[02:56.66] Ooh jou liefde gee my krag
[03:08.70] Jou lig verdryf die nag wat weer kommer wil bring
[03:20.80] Ek vind my rus hier in jou koelte jou stoep my bestemming van vrede
[03:30.45] Jy vat my hand kyk in my o en ek weet als sal uitwerk

YouTube Results (More on YouTube)