|
nou die number moes uitgekom het lank te vore want dus n number vir |
|
vandag se more net n bietjie rigting kan lyne orde meer positiewe |
|
note minner nagevolge jonger meisies Luister na my meisie hy's net ha |
|
vir n tydtjie moenie toelaat laat hy take nie ha is n tyd vi als da |
|
girl en jy moenie sy gedagte glo van hy mag lief vir jou wees of hy |
|
soek n ietsie ma moet jy hom nie wys hoeveel het jy hom lief nie van |
|
ouens is bekend vir hul verhoudings op mess nie van as hy kry wat hy |
|
wil he dan Sal jy hom nie weer sien nie en Los jou bra wat aanhou net |
|
nxa van sex wil praat Hou jou eer ek weet is jy skaam om een te wees |
|
nie moet dit net nie op mors die eerste keer nie al is jy bietjie |
|
meer as normaal verstaan jy is op jou eie way spesiaal isie nodig om |
|
nog in te pas nie neh isie nodig |
|
om nog in te pas nie en al dra jg Mr. |
|
price en die hare kanie waai onthou net dat jou style maak jou |
|
eintlik rerig kwaai isie nodig om nog in te pas nie neh isie nodig om |
|
nog in te pas nie yeah en wees lief vir jou baba doen dit in elke |
|
liewe way al is jy skralerag en n bietjie of n weight onthou net dat |
|
Jys n limited edition daars niemand hieso soos jy don't you worry the |
|
other people say moen dit nie soek by n ou nie want dis te vroeg baba |
|
nie nou nie girl jy weet hoe werk die outjies sex will make him love |
|
you and babies will make him stay ek se nie dat jy moet nie jouself |
|
enjoy nie kyk net agter jou en doen dit net mooikies (is vani dal af |
|
meisie) Al is jy bietjie meer as normaal verstaan jys op jou eie way |
|
spesiaal isie nodig om nog in te pas nie neh |
|
isie nodig om nog in te pas nie en al dra jy mr. |
|
price en jou hare kanie waai onthou net dat jou style maak jou |
|
eintlik rerig kwaai isie nodig om nog in te pas nie neh isie nodig om |
|
nog in te pas nie yeahh al is jy bietjie as normaal verstaan jy op |
|
jou eie way spesiaal isie nodig om nog in te pas nie |
|
neh isie nodig om nog in te pas nie en al dra jy Mr. |
|
Price en jou hare kan nie waai onthou net jou style maak jou eintlik |
|
rerig kwaai isie nodig om nog in te pasie |
|
neh isie nodig om nog in te pas nie yeaah |