| Song | Toe Stop My Hart |
| Artist | JAY |
| Artist | Lianie May |
| Album | Platteland (Original Motion Picture Soundtrack) |
| Download | Image LRC TXT |
| Ek het gedroom van 'n plek, waar die son nooit gaan set. | |
| Jy was daar in 'n tronk en ek moes jou kom red, my baby. | |
| Met als wat ek het, my baby. | |
| En ek mis jou vanaand, in hierdie hel van 'n plek. | |
| Mis jou te veel om te sê, ek voel 'n mes teen my nek. | |
| En my asem raak min, my baby. | |
| Ek vra jou maak gou, my baby. | |
| Toe stop my hart. | |
| Toe stop my hart by jou. | |
| Ek het ver geloop vir jou. | |
| Ek het lief geword vir jou. | |
| En in my hart, is daar 'n plek gehou. | |
| Ek sal vir jou alles gee. | |
| Ek sal jou trane wegvee. | |
| Dit alles vir jou. | |
| Daar was te veel om te sê, te veel wat jy nie wou weet. | |
| Maar spyt kom altyd te laat, ek sou jou nooit kon vergeet. | |
| As ek alles kon terugdraai, baby. | |
| Sou ek my wou terug waai, baby. | |
| Tot hier by my, soos dit was, waar ons 'n lewe kon bou. | |
| Waar ek jou styf vas kon hou, maar dis nou flenters en rou. | |
| Op jou sal ek nooit kan opgee, baby. | |
| Dit belowe ek jou, my baby. | |
| Toe stop my hart. | |
| Toe stop my hart by jou. | |
| Ek het ver geloop vir jou. | |
| Ek het lief geword vir jou. | |
| En in my hart, is daar 'n plek gehou. | |
| Ek sal vir jou alles gee. | |
| Ek sal jou trane wegvee. | |
| Dit alles vir jou. | |
| Want elke tree saam met jou, my baby. | |
| Los ons al die seer agter ons, baby. | |

| Dit alles vir jou. |
| Ek het gedroom van ' n plek, waar die son nooit gaan set. | |
| Jy was daar in ' n tronk en ek moes jou kom red, my baby. | |
| Met als wat ek het, my baby. | |
| En ek mis jou vanaand, in hierdie hel van ' n plek. | |
| Mis jou te veel om te s, ek voel ' n mes teen my nek. | |
| En my asem raak min, my baby. | |
| Ek vra jou maak gou, my baby. | |
| Toe stop my hart. | |
| Toe stop my hart by jou. | |
| Ek het ver geloop vir jou. | |
| Ek het lief geword vir jou. | |
| En in my hart, is daar ' n plek gehou. | |
| Ek sal vir jou alles gee. | |
| Ek sal jou trane wegvee. | |
| Dit alles vir jou. | |
| Daar was te veel om te s, te veel wat jy nie wou weet. | |
| Maar spyt kom altyd te laat, ek sou jou nooit kon vergeet. | |
| As ek alles kon terugdraai, baby. | |
| Sou ek my wou terug waai, baby. | |
| Tot hier by my, soos dit was, waar ons ' n lewe kon bou. | |