[00:15.27] Met n verfkwas in jou hand [00:19.82] Vang jou stilte my omkant [00:27.09] Soos jy skilder oor my frons [00:33.43] Met n beeld wat se [00:35.22] Nie jy of ek, maar ons [00:37.98] Pre 1: [00:40.69] Groen is [00:42.40] Die lewe in jou glimlag [00:45.11] Die kleur in my blou Maandag [00:48.72] Wat deur my swart venster roep [00:52.32] Kom speel nou hier buite [00:54.20] 1: [00:55.19] Want daar was dae van donker [00:56.96] Maar die omgee vir mekaar [01:02.36] Het die sonlig deur laat breuk [01:05.95] Nooit ooit weer die koue [01:07.71] Want daar's nou dae van deurnis [01:11.37] Waar met glimlag en kitaar [01:15.91] Ek kan sing ek's vrygevang [01:19.52] My hart pas in joune [01:21.35] Rooi is die passie in jou woorde [01:40.34] Wat grys was van tevore [01:48.41] Tot ons weer saam opkyk [01:54.85] Hoe, net hoe die reenboog lyk [02:00.28] Pre 2: [02:02.03] Groen is [02:03.86] Die lewe in jou glimlag [02:06.55] Die kleur in my blou Maandag [02:10.19] Wat deur my swart venster roep [02:13.82] Kom speel nou hier buite [02:15.66] 2: [02:16.57] Want daar was dae van donker [02:19.25] Maar die omgee vir mekaar [02:23.76] Het die sonlig deur laat breuk [02:27.40] Nooit ooit weer die koue [02:29.18] Want daar's nou dae van deurnis [02:32.83] Waar met glimlag en kitaar [02:37.30] Ek kan sing ek's vrygevang [02:40.97] My hart pas in joune [02:46.35]