[00:00.00] 作词 : Johan Oberholzer [00:01.00] 作曲 : Johan Oberholzer [00:09.10]Waar gaan jy speel met jou maatjies? [00:13.80]Waar gaan jou spore toe waai? [00:18.30]Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil? [00:22.35]En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek? [00:32.14]Wat los ons oor vir ons kinders? [00:36.64]Wat gaan ons eendag kan wys? [00:41.20]Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet? [00:45.00]Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan? [00:53.50]Ek los vir jou die son en die see en die land my kind [00:58.80]Belowe jy sal my aan die einde vind [01:03.43]My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou [01:10.00]En jou veilig hou [01:12.00]Ek los vir jou die son en die see en die land my kind [01:17.31]Die here hoor my- Ons sal 'n lewe vind [01:21.92]My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou [01:28.25]Ek belowe jou [01:30.37]Die land behoort aan jou [01:36.12]Wat het geword van die liefde? [01:40.64]Wat het geword van die droom? [01:45.24]Trane van duisende val op die sand [01:49.07]En die bome net sterker laat groeie in die landery [01:57.71]Ek los vir jou die son en die see en die land my kind [02:02.93]Belowe jy sal my aan die einde vind [02:07.52]My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou [02:13.93]En jou veilig hou [02:16.00]Ek los vir jou die son en die see en die land my kind [02:21.10]Die here hoor my- Ons sal 'n lewe vind [02:25.79]My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou [02:32.36]Ek belowe jou [02:34.25]Die land behoort aan jou [02:38.81]Die land behoort aan jou [02:43.90]Ek belowe jou [02:54.63]Ek los vir jou die son en die see en die land my kind [03:00.05]Belowe jy sal my aan die einde vind [03:04.52]My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou [03:11.15]En jou veilig hou [03:13.00]Ek los vir jou die son en die see en die land my kind [03:18.45]Die here hoor my-Ons sal 'n lewe vind [03:22.95]My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou [03:29.63]Ek belowe jou [03:31.91]Ek belowe jou [03:36.17]Die land behoort aan jou